Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in Plettenbergbaai

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage is in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die perseel beslaan 14 hektaar ongerepte inheemse woud en is 14 km vanaf Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 1 kinderbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis is helder en kleurvol en is in sy eie tuin, wat dit gewild maak onder gesinne wat jong kinders het. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n houtkaggel in. Die kothuis spog met die mooiste uitsigte oor die perseel en 'n groot stoep vanwaar gaste dit kan geniet. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Daar is 'n swembad vir gaste om te geniet, 'n speelgrond vir die kinders, en 'n 45-minute staptog wat gaste na 'n pragtige bergpoel neem waar hulle kan swem en piekniek hou. Daar is besienswaardighede en aktiwiteite naby, wat die verblyf ideaal maak vir 'n wegbreek met familie of vriende.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91256d353b0e6a46cedc4d97e0534a33da35c7ab22f3cdfe8f82979eab24eac95f24eea3acda5c5b7c82e285bc198e01482b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 54 5 1 5 Farm 293 Plettenberg Bay 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967667666931 23.443115949558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang