Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonriver Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Karen B
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige kamer en uitsig! Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Uitstekende verblyf! Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

1. Hulle verkies dat jy laat weet jy het 'n waentjie ons jet nie geweet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Friendly, welcoming, clear communication, clean, willing to go the extra mile. Appreciated our stay. Willing to provide breakfasts for the road early morning (ready at 5 am) so could make border post. Very kind and happy space!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie lekker. Dankie vir julle gasvryheid, sal weer by julle oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debra Anne
Moonriver Guest House
So bly julle het dit geniet. Ons wag vir julle volgende besoek. Happy 2024. Groete, Debbie.

Conrae E
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2023

Rustig Parkering klein, jy kan nie uitkom as jy wil iets gaan koop nie, ook nie drinkwater in die kamers of by reception om te koop nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mark S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2022

Dit was okay. Hoop met ons volgende visit sal dit beter wees. Kan die Honeymoon Suite meer romanties maak bv. gee kliënte meer opsies bv. soos kos, meer info oor Moonriver Guest House, slippers en gowns vir die couples, maak die kamer skoon elke dag. Ek en my vrou wil op die deck 'n romantic ete geniet het, maar met die aankoms by die deck was dit vuil en die gaste wat die vorige aand die deck gebruik het se drankbottels was orals op die tafels.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Skoon, veilig en gasvry Verblyf was perfek vir n oornag stop. Goeie ontbyt gegee en op versoek vir ons n lekker ete gekook wat greed was met ons aankoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debra Anne
Moonriver Guest House
Hi Pieter, Ek is bly jul het geniet hier by ons. Kom kuier gerus weer. Groete Michele

Elzabé V
1 nag
5.0
Mrt 2019

Absolute genot en rustig! Baie gasvrye eienaar en behulpsaam. Ons het probleme gehad met ons waentjie omdat hy te hoog was vir parkering, die eienaar het een, twee drie gereël dat ons ons waentjie oornag stoor in 'n stoor van 'n ander nabygeleë gastehuis. Die eienaar het self saamgery en gaan help om die waentjie te gaan berg. Ons familiekamer was baie mooi en netjies, met DStv, lugversorging en yskassie met drankies wat jy kan gebruik en dan net die volgende betaal vir wat jy gebruik het. Daar is 'n houtdek op die oewer van die rivier waar ons rustig gesit en die mooi natuur bewonder het. Daar was ook by die houtdek hout en 'n braaier beskikbaar indien ons wou braai. Ons het die volgende oggend die allerheerlikste ontbyt gehad. Ons keuse was omelette en dit was van die lekkerste ooit! So keurig en mooi voorberei en voorgesit. Die volgende oggend het die eienaar weer saam met ons gery in sy voertuig om ons waentjie te gaan haak. Ons sal beslis weer Moonriver Guest House besoek en kan dit ten sterkste aanbeveel. Baie baie dankie vir al julle moeite tydens ons verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debra Anne
Moonriver Guest House
Good Morning, Thank you so much for such an awesome review, we are glad that we were able to assist and to be of service. We thoroughly enjoyed your stay with us and look forward to your next visit. Neil Kinnear

Manfred L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

I want to go back! Jenine was the perfect host to my friends and myself, thank you again! Service, food, location, views, cleanliness, everything was there. Best stop on our way to Namibia from Cape Town. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debra Anne
Moonriver Guest House
Good day, Thank you so much it was so nice to have you guys with us. Looking forward to the next stay. Regards, Janine

Mia W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2019

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering, vriendelike personeel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Debra Anne
Moonriver Guest House
Mia, Baie dankie vir jou resensie van jou verblyf. Jy kan my kontak as jy enige raad vir ons het om die evaring vir die gas op standaard te hou. Groete Moonriver span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Debra Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraylaan 8, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c4b34f3cf509d62e2fc5c366f9a49d08ff1c71b6a8d14e761c6e53d1c8132b11d77b676827c9bbcf1bd76606e95929cfaf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 57 5 1 4 8 Murray Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.457816240516 21.248556375504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang