Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mopani Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelblaarstraat 874, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Mopani Manor is in die Marlothpark-reservaat langs die Krugerwildtuin geleë. Dit bied gehalteverblyf aan natuurliefhebbers, avonturiers en gaste wat smag na die stilte van die bosveld.

Dié privaat selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer. Die solderkamer het 3 driekwartbeddens.

Die kombuis is toegerus met al die geriewe wat nodig is vir sorgvrye selfsorgverblyf.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en lei na 'n patio met braaigeriewe.

Koedoes en rooibokke besoek gereeld die huis.

Marloth is 20 minute se ry vanaf 2 Krugerwildtuinhekke en dis die ideale afstand vir daguitstappies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Josua D
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Ek kan dit werklik aanbeveel. Dit was wow.
Jan 2024
Christel P
Gesin met klein kinders
5.0
Mopani is in 'n rustige deel van Marloth met baie wild wat daarnatoe kom. Ons het heerlik gebly, rustig, met baie wild wat kom kuier het deur die dag ...
Sien meer
Jul 2023
Madelyn D
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid in die bos. Dit was 'n wonderlike tyd. Die eienaar was baie behulpsaam. Die plekkie was ook lekker privaat. Definitief waarde vir jou geld.
Dec 2022
Matshidiso M
5.0
We enjoyed from day 1 we got there. We wouldn't mind coming back, everything was perfect, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Oct 2022
Corne C
Gesin met klein kinders
5.0
Mopani Villa & Mopani Manor. Ons het die voorreg gehad om in Mopani Manor en Mopani Villa te bly. Altwee eenhede is baie mooi en skoon gewees. Alles w...
Sien meer
Oct 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Appelblaarstraat 874, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Mopani Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelblaarstraat 874, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00f4e556216e1c406f56e7fdb04686bdac4683b5f7b29888408f0c61110229d1ce722bc783b6d3e7659128ba513230914fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 874 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.377773886587 31.763950288296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang