Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moregloed

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Moregloed
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker gewees!

Die eienaars is uiters gasvry en vriendelik en gaan uit hul pad om die tyd daar aangenaam te maak. Die verblyf is skoon en netjies.

Moregloed se terugvoer

Baie dankie, julle was 'n pragtige paartjie. Het julle verskriklik geniet en is dankbaar gewees vir so 'n besonderse paartjie. Wees geseend.

Moregloed
Rozanna B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanna B

Wonderful.

It was lovely, the hosts were great, everything was great.

Moregloed se terugvoer

Thanks Rozanne, I appreciate your review.
Blessings,
Moregloed

Moregloed
Schanti V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schanti V

Netjiese dorp. Baie dinge om te doen in George.

Fantasties Elize en man baie behulpsaam. Lekker mense.

Moregloed se terugvoer

Dankie, Schanti, julle is wonderlike mense. Dit was heerlik om julle in Moregloed te hê. Ek glo ek sal julle weer sien. Geseënde 2024

Moregloed
Clement O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement O

Heerlike, rustige blyplek. Neels en Elize is vriendelike, nederige en warm mense.

Baie lekker gebly hier. Stil atmosfeer met alles wat benodig word in die eenheid. Sal enige tyd aanbeveel, jy sal nie spyt wees nie.

Moregloed se terugvoer

Baie dankie aan 'n wonderlike pasgetroude paartjie. Wil net vir die twee pragtige mense alles wat mooi is en pragtig is toewens vir hulle blink toekoms. Voorwaar 'n spog paartjie. Julle sal geseënde wees. Ek vertrou ons sien julle weer een van die dae.

Moregloed
Jurie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B

Pragtige verblyf. Elize en Neels is wonderlik.

Ons het heerlik gebly. Skoon, goed toegeruste eenheid. Hul plek is pragtig en gerieflik.

Moregloed se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle was voorwaar 'n pragtige paartjie en ons het julle vreeslik geniet. Weereens duisende dankies en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Moregloed
Stefanus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus B

Peaceful and awesome and the hosts are very kind and caring.

It is indeed a nice and quiet area and close to central town, restaurants and shops.

Deon B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Alles wat nodig is, is daar. Baie skoon en netjies.

Die gashere is baie behulpsaam en vriendelik. Voel of jy by jou eie huis is. Sal dit beslis weer gebruik.

Moregloed se terugvoer

Baie dankie aan jou en Barbara.
Dit is altyd lekker om mense wat so absoluut karakter-vol is te ontvang.
Dit was voorwaar n eer gewees om julle by Moregloed te kon huisves.
Geseende vakansie en wees veilig.
Beste Groete,
van Elize en Neels

Moregloed
Denise D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Only one word - awesome!

Dankie Elize en Neels, ons het baie welkom gevoel in julle huis. Ons het die paar dae by julle baie geniet. Die kothuis was baie netjies en goed toegerus. Die loadshedding het nie ons verblyf by julle bederf nie, want julle het al die geriewe gehad.

Moregloed se terugvoer

Baie dankie Denise
Julle was voorwaar wonderlike gaste. Absoluut 'n plesier om julle in Moregloed te kon ontvang. Woorde is oorbodig soos hulle se "simply loved you guys".

Moregloed
Wikus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Rustige, veilige verblyf.

Ons was hartlik ontvang deur Elize en Neels. Gou tuis gevoel en gemaklik ingepas. Plek is baie stylvol gemeubileer. Aandag is aan fynere detail gegee. Lekker om DStv en Netflix toegang te gehad het saam WiFi.

Moregloed se terugvoer

Baie dankie julle was lieflike gaste ons waardeer die positiewe terugvoer. Geseende 2023.

Moregloed
Jan O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Alles wat mens nodig het, saam met hartlike gasvryheid.

Ons het heerlik gebly. Elize en Neels het ons dadelik tuis laat voel en het uit hulle pad gegaan om te help waar hulle kan. Moregloed is in 'n veilige, pragtige en stil deel van die dorp - ons beveel Moregloed beslis aan!

Moregloed se terugvoer

Pragtige paartjie warm vriendelike mensies. Alle voorspoed vir julle verhuising na George. George welkom julle met oop arms en ons kannie wag om sulke lieflike mense in George welkom te heet nie.

Moregloed
Jannie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Vriendelike eienaars wat uit hulle pad uit gaan om hul gaste tuis en op hul gemak te laat voel.

Rustig, lekker en genotvol.

Moregloed se terugvoer

Lieflike pragtige gaste, absoluut puik.
Baie dankie, hoop ons sien julle weer spoedig.

Moregloed
Marieta W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta W

Baie mooi en netjiese plekkie!

Die eienaars is die vriendelikste mense. Ons gaan beslis weer die Moregloed gastehuis besoek.

Moregloed se terugvoer

Baie dankie, dit was absoluut fantasties om sulke lieflike gaste te hê. Wees geseënd.

Moregloed
Marlene M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Uitstekend toegeruste eenheid in 'n stil area.

Ons sal beslis weer van Moregloed gebruik maak. Uitstekende waarde vir geld.

Moregloed se terugvoer

Wat 'n groot plesier. Lieflike paartjie. Sien julle weer.

Moregloed
Andrea S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S

Oulike plek.

Baie netjies en skoon. Goed toegerus met alles wat mens benodig. Elize en Neels het ons baie tuis laat voel.

Moregloed se terugvoer

Dankie waardeer.

Moregloed
Denzil A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil A

Comfortable experience.

Pleasant stay, and very welcoming owners. Would recommend them anytime to anyone.

Madri V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V

Rustig. Netjies.

Die plekkie is ingerig met als wat jy dink nodig is. Dis verskriklik netjies en die area is so rustig! Die Oom en Tannie wat die plekkie uitverhuur is super vriendelik! Dit was 'n lekker wegbreek.

Moregloed se terugvoer

Duisende dankies julle is n stunning paartjie. Ons wil net ook bysê alles wat mooi is met julle huwelik in die jare wat voorlê ❤️

Moregloed
Olga V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Wonderlike plek, skoon netjies en gasvryheid uit die boonste rakke

Wat 'n wonderlike plek om te bly. Moregloed is netjies, skoon en die gasvryheid is uit die boonste rakke. Die gasvrou en gasheer laat jou onmiddelik welkom voel. Ons sal beslis die plek aanbeveel. Alles is nie woonstel is van die beste gehalte en kwaliteit.

Moregloed se terugvoer

Baie dankie Olga, julle was werklik 'n plesier om te ontvang. Werklik 'n wonderlike ondervinding gewees om julle by ons te gehad het. Wens julle alles wat mooi is vir die toekoms. Sien julle weer verseker.

Moregloed
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfac56dc5e74d21dfc28b2dd096c4880a65670dd548c836c0b47afa2844cd00b99ffea930b3ff3c0f13d949e473fbcdc0600e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 9A Môregloed Avenue Twee Rivieren 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953159800982 22.478809550926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang