Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgenzon

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maarten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Morgenzon
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Abigail H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail H

Fantasties.

Baie lekker geslaap en.

Antoinette L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Puik!

Dit was goeie waarde vir geld. Baie netjies en beddegoed amazing.

Morgenzon se terugvoer

Baie dankie Antoinette

Waardeer opreg!

Morgenzon Span

Morgenzon
Elmarie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Standards of excellence!

Very accommodating venue, they go out of their way for guests! Thank you!

Morgenzon se terugvoer

Baie dankie! Word opreg waardeer. Morgenzon Span

Morgenzon
Retha B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Baie lekker gekuier.

Ek het baie lekker gekuier. Muskiete het net die 1ste aand gepla, maar het Mosquitio room spray gaan koop vir die aand. Die dak van die badkamer kan dalk net bietjie geverf word en daar is nie regtig iets om op die TV te kyk nie.

Morgenzon se terugvoer

Goeie naand Retha

Baie dankie vir jou terugvoer.

Morgenzon groep!

Morgenzon
Mark C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Baie lekker gebly. Stil en skoon. Vriendelike diens.

Baie goed geleë oorkant Wonderboom-lughawe. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Juannette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juannette V

Perfekte plek as jy 'n troue in die omgewing bywoon.

Lieflike akkommodasie vir die trouvenues in die area. Goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Gemaklike bed en kussings. Aircon en gas-geyser. Ontbyt is beskikbaar.

Gert H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Vriendelik en baie skoon.

Die verblyf was baie netjies en skoon, personeel was vriendelik en badagsaam. Maklik om te kry en veilig.

Cyla W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyla W

Ongelooflik.

Vriendelike welkoms, netjiese kamer en behulpsame mense. Dankie.

Sherrice L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherrice L

Geskik vir geleentheid.

Het Morgenzon gebruik as oorslaap vir ń troue naby geleë. Was presies wat ons verwag het, diens was goed!

Gustaf G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustaf G

Baie mooi kamer, klein stort.

Vriendelike diens, mooi kamer en tuin, lekker etes. Die stort is klein, maar dit pla nie regtig nie.

Jolandi G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi G

Lekker!

Vriendelike personeel. Mooi en netjiese kamer. Gerieflik!

Bokkie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bokkie F

Skoon en gemaklike geriewe.

Kamer opgradeer deur Morgenzon sonder addisionele koste a.g.v. 'n troue op die perseel.

Morgenzon se terugvoer

Baie dankie Bokkie

Waardeer !!

Morgenzon
Francois G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Aangenaam.

Baie mooi plek, ontbyt is lekker gewees en mense is aangenaam.

Este D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D

Oulike en netjiese plek.

Dis by die Wonderboon lughawe en die personeel was hulpvaardig en vriendelik gewees. Lekker grote kamers.

Carla D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Fantastiese, netjiese aangename plek.

Van ontvangs by die hek, tot uitklok by die hek is ek vriendelik ontvang, spoedig gehelp, al my vrae beantwoord en so welkom laat voel. Die kamers is ongelooflik netjies en gemaklik met alles wat jy nodig het en alles in werkende toestand. Well done aan die skoonmakers en onderhoudspanne. Rustige atmosfeer. Sal definitief weer hier tuis gaan.

Riaan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Baie mooi, rustig.

Baie lekker gebly dankie.

Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Gerieflike en ruim kamers.

Die gastehuis is goed geleë met gerieflike ruim kamers.

Wilma K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wilma K

Baie goed totdat ons die volgende oggend wakker word.

Die lawaaierige begrafnisdiens vanaf 7h30 op dieselfde perseel was onaangenaam vir my.

Deidre K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre K

Thank you for a wonderful stay!

We stayed in the [pilot room for the night. The venue itself is stunning! Beautiful place for a wedding, the Cape Dutch style with the big trees made it feel like the Cape Winelands. The staff is very friendly and very accommodating! The rooms were clean, beautifully decorated and comfortable. The rates were perfect for the accommodation provided.

Rothea G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothea G

Wonderlik, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Moderne plek en netjies.

Jejean D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jejean D

Rustig

Dit is nie raserig nie, en die gevoel van die plekkie is baie mooi en ontspannend.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Piet B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Baie nice.

Baie baie lekker. Dankie.

Riëtte G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte G

Uitklok te vroeg.

Die kamer was netjies en die perseel pragtig, net jammer mens moet al 9 uur uitklok.

Rina H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina H

Kinder-vriendelik en privaat.

Kamer was privaat en gerieflik, bed en beddegoed baie goeie kwaliteit. Kon nie glo dat ons so lekker geslaap het in 'n ander bed nie. Kinder-vriendelike omgewing. Kinders het die vliegtuie geniet wat land en opstyg!

F.s.drake D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F.s.drake D

Good value for money. We had a good night's rest and a safe trip back home.

Morgenzon is a pleasant destination to overnight. Parking is a breeze and the surroundings really nice and well tended.

Riaan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S

Ons het gedink ons was in die Kaap met die beautiful druiwe priële en geboue!

Heerlik ontspan in die stad, maar gevoel ons is iewers in die Kaap op 'n wynplaas!

Wiaan E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiaan E

Die verblyf oor die algmeen was goed.

Die verblyf was baie goed gewees. Die ontbyt was n teleurstelling - nie smaak nie, dit was baie lekker maar vir wat ons gekry het en wat ons betaal het is die ontbyt nie waarde vir geld nie. My vrou het 2 gebakte eiers gehad met toast en 'n klein beef worsie. Ek het 'n ommelet gehad met kaas en beef worsie as vulling saam 1 sny toast. My twee kinders het elkeen 1 eierbroodjie en 1 stukkie toast gehad. Die ontbyt het my R 340.00 gekos wat ek nie dink waarde vir geld was nie - as dit 'n buffet was sou ek verstaan het maar ons keuses was beperk. Ek dink regtig dat die ontbyt goedkoper moet wees maar oor die algemeen was alles goed gewees.

Morgenzon se terugvoer

Goeiedag Wiaan,

Baie dankie vir die terugvoer en evaluering wat jy vir ons gegee het.

Ek moet eerlik wees - ek verstaan nie jou sin nie. Jy noem dat die "nie smaak nie, dit was baie lekker maar vir wat ons gekry............"

Eerstens moet ek dit noem dat julle nie ontbyt saam met jul akkommodasie bespreek het nie. Ons het die vorige aand toe julle ingeboek het vir jou eggenote gevra of julle dalk gaan ontbyt eet die volgende dag en sy sou ons nog in kennis gestel het.

Nietemin - Morgenzon vra vir 'n volledige ontbyt R85 per persoon wat die volgende insluit:
* Onbeperkte koffie, tee, en sap;
* Yogurt en/of melk met 4 verskillende graankosse met rosyne ens. ekstra;
* Volledige warm ontbyt wat eiers, spek, worsies en tamatie insluit. Ek sal ingaan op die saak dat julle blykbaar nie spek gekry het nie en ook nie 'n gebakte tamatie nie.

Dit is jammer dat julle dit nie onmiddellik onder die aandag van die eienaars gebring het nie - hulle kon daar en dan iets aan die probleem gedoen het.

Morgenzon waardeer egter enige terugvoer - positief of negatief. Ons gee aandag aan alle fasette van enige terugvoer.

Ons hoop om julle binnekort weer by Morgenzon te ontmoet.

Vriendelike groete
Die Morgenzon Span

Morgenzon
Charlene V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene V

Kort maar lekker.

Was net nie gelukkig dat die air-con nie goed gewerk het nie.

Nicky P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky P

Not for solo travellers.

Great for a destination wedding or conference but I didn’t feel like it served well as a guesthouse. Very little communication from hosts, quick key handover on arrival and then nothing. There’s no dinner and as I was travelling alone and no car, it was not convenient. I could hear the people talking in the room adjacent to mine which isn’t great. It is served well by Uber as it is next to the Wonderboom airport. On check out - nobody to be found - so just ended up leaving my room key on a desk.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie geskik vir enkelreisigers nie.

Lekker vir 'n troue met 'n bestemming of 'n konferensie, maar ek het nie gevoel dat dit goed gedien het as 'n gastehuis nie. Baie min kommunikasie van die gashere, vinnige sleutel oorhandiging by aankoms en dan niks. Daar is geen aandete nie en ek was alleen en geen motor, dit was nie gerieflik nie. Ek kon hoor die mense praat in die kamer langs my wat nie goed is nie. Dit word goed deur Uber bedien, want dit is langs die Wonderboom-lughawe. Toe ek wou uitklok was niemand te vinde - so het net my kamersleutel op 'n lessenaar gelos.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Morgenzon se terugvoer

Good day.

Thank you for the review - always good to receive some back feed. As hosts, we respect guests want their privacy, we do a quick check-in as they continue with the things they have to do. Being a guesthouse, we do not serve dinners, except on request. With reference to the car, we do not have a guesthouse car for guests to use, although Uber is available. As for the guests next to your room, we provide the contact number of Morgenzon in every room for you to inform us about the situation, we would have discussed this with the other guests and asked them to lower their voices. When you checked out, I was in the office till 07:45 but had to quickly deliver something at Wonderboom Airport.

Please accept our apologies for this and thank you again for the review - we surely will give attention to matters applicable.

Kind regards,
Morgenzon team

Morgenzon
Lindie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S

Netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Was vriendelik ontvang, elke kamer is netjies en goed uitgelê met privaatheid. Kamers is goed toegerus met yskas, koffie, tee en televisie. Hekwag was vriendelik en behulpsaam. Was baie tevrede met die diens en verblyf.

Charlot Engels Z - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlot Engels Z

Beautiful place in perfect location close to airport.

Beds are comfortable, place is clean, breakfast is good, surrounding area is very nice. Nice and friendly host.

J J V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J J V

Lovely guesthouse with excellent service.

We had a delightful visit to Morgenzon and the owner was extremely friendly and helpful. The only suggestion we have is that when it comes to towels and linen not to make any compromise as quality makes all the difference. The linen was of good quality, but the towels need to be replaced. We will definitely return and can strongly recommend the estate. They have a lovely Wednesday evening boma braai under the stars. Thank you Herma for going the extra mile - you have a wining recipe. See you soon!

Pierre J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J

Was a lovely, peaceful stay.

Enjoyed my peaceful stay here with good hospitality.

Johann V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Voel soos 'n stukkie Kaap in die middel van Pretoria. Die rustige atmosfeer en pragtige tuine is 'n bonus!

Die oomblik toe ons inry, toe voel dit of ons iewers in die Kaap 'n draai gaan maak het. Die goed versorgde tuine het bygedra tot die praggessig. Die "stalle" is modern gemeubileerd met 'n warm "ek is tuis" gevoel. Die aandag aan detail was opvallend. Met die ontbyt was ons hoflik gegroet en die kos was heerlik. Ons was ook onverwags verras met vonkelwyn wat die ondervinding net soveel meer spesiaal gemaak het.

Miekie H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie H

Awesome!

Pragtige plek met pragtige tuin. My 4 been kind het net so lekker gebly.

Roelof H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof H

Skoon, mooi, vriendelik, goeie kos.

Baie lekker gebly. Die ligging langs die vliegveld was vir my perfek, maar mag dalk ander pla. Die kamer in "stalle" was baie netjies en goed ingerig. Al wat gepla het was dat die klank erg pla van die buurkamers af: veral as hulle 04:30 vm begin gesels sonder ophou!

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 12 Lughawepad, Cynthiavale AH / Doornpoort, Pretoria, 0138, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYzViZTA1LTQ1ODUtNDk5Ni1iMmQzLTU1YzI3OGVjNWM4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Plot 12 Airport Road Cynthiavale AH / Doornpoort 0138 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -25.650148873268 28.218476325274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang