Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morning Glory Unit 3

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Rock-weg 10, St Michael's-on-Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Morning Glory Unit 3 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en lowerryke omgewing in St Michael's-on-Sea. Hierdie woonstel is naby die strand en 'n paar restaurante, en ideaal vir 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.

Die skuifdeur lei na 'n stoep met losstaande braaigeriewe, sitplek en 'n gedeeltelike uitsig oor die see en lowerryke omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jean Pierre L
Gesin met klein kinders
5.0
Nice place. A wonderful place. Will recommend to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Edward George F
Saam met lewensmaat
5.0
Great week gehad. Baie lekker rustige area, sentraal geleë naby die strand, winkels ens. Baie skoon en netjies. Huis van die huis. Kan regtig aanbevee...
Sien meer
Jun 2024
Ryan R
5.0
Dit was eenvoudig en lekker. Dit was baie maklik om te boek, sleutels te kry en weer af te laai. Die proses werk en het minimum mense interaksie (waar...
Sien meer
Mrt 2024
Mari S
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik tyd gehad. Ons kan nie wag om weer te kom nie.
Jan 2024
Kevin V
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely, perfect, exactly what we needed. It was absolutely exquisite.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Orange Rock-weg 10, St Michael's-on-Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Morning Glory Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Rock-weg 10, St Michael's-on-Sea, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf01760f37b23e952401cab5ffdc67aa0584b525c64e803131a9b9fbac490bb65e29e070140c32bfea481ddd02a2937674995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 10 Orange Rock Road St Michael's-on-Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.821738873875 30.402630014121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang