Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morrie's Place InTown - Guest Room

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Stasiestraat 4, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R699 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Morrie's Place InTown - Guest Room bied oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se erf in die stil dorp, Piketberg.

Die oopplan-eenheid het 'n 2 enkelbeddens, 'n staanwaaier en oorgenoeg spasie in die kas vir gaste se bagasie. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer.

Die eenheid het ook 'n koffiestasie, yskassie, 'n mikrogolf, stofie, eetgerei en breekware. 'n TV met Netflix is ook beskikbaar. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi (selfs tydens beurtkrag), braaigeriewe, batteryligte, veilige parkeerplek en 'n swembad.

Morrie's Place InTown - Guest Room is naby Piketberg Hoërskool en is naby die hoofstraat met al sy winkels en restaurante.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit Nieuwedrift Wynlandgoed, Org De Rac Wynlandgoed, perdry by Piket-Bo-Berg en staproetes op plaas langs die dorp in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

De Villiers Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Stasiestraat 4, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morrie's Place InTown - Guest Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Stasiestraat 4, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb03a62378da7294686935009166594d3462abe3cee2f5f419e55c1a19d3a984913518f461c8ed1c29800fa7c41888ae229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Station Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 14:00 -32.910217418882 18.754988077413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang