Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MosselStraat 3

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Melanie N
Kort verblyf
4.6
Des 2024

N baie aangename kuier. Ons het baie lekker gebly. Parkering is net 'n probleem indien jy met 2 voertuie arriveer en daar is klaar ander gaste in die boonste woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes S
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Eersteklas vakansie. Het lekker gebly en 'n asemrowende uitsig geniet wat goed was vir die ontlading.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Not what we expected. The view itself is the best but that is only from the living room and braai area. The road runs against the house at the front. The sleeping rooms are dark with no view whatsoever. There is poor ventilation with nowhere to dry your towels. It is an old place with old furniture. There is no carport parking - in fact, parking is in an open area at the back of the house in the street above. The house has a section above that has more space and an outside seating area. However, this is locked and rented out separately. We slept in the living area in order to feel the sea breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rus vir die siel. Ons het heerlik gekuier en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudy H
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Heerlike kuier en Alan was wonderlik. Die huis was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pc M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie goed geleë. Teen strand, binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandile B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Awesome place I will definitely be visiting again. It's very neat and homely and very close to the beach. I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie lekker dankie! Mooi, lekker en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madri M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Die ligging en toeganklikheid na die see het ons verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer wil kom! Strandfontein is 'n gunsteling-Weskusbestemming vir ons en ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi R
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Oorgenoeg ruimte met mooiste view. Mooiste view, Genoeg ruimte vir n hele familie, parkeerplek net 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 106

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 3, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc854463294ff8f4ed9f44dca0b8a1a6d4b41140ee0074619408b1c9fde78d4828e748f514108f413c8ff731e469d0cecc49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 3 Mossel Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754340283843 18.227235145755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang