Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosterts Hoek Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noelette
Wilkinson ...

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Mosterts Hoek Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wiaan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan N

Desember wegbreek.

Hierdie huis was die perfekte wegbreek. Die huis was skoon en netjies met alles wat jy nodig het om lekker te kan bly. Die aircon en die dishwasher was 'n baie groot bonus. Ons het baie lekker gekuier, geswem en gebraai. Die swembad is ongelooflik lekker. Die water was net perfek en mens kon die hele dag in die swembad spandeer. Ons kon ook ons hond saamvat en sy het die plaaslewe en die spasie baie geniet. Sal beslis weer in die toekoms hier kom bly.

Mosterts Hoek Guest House se terugvoer

Dankie Wiaan vir die mooi resensie. So bly julle het dit geniet en dankie dat alles so mooi gelos was.

Mosterts Hoek Guest House
Benonita S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benonita S

Rustig, pragtige views.

Huis is pragtig ingerig met als, die uitkyk (view) was amazing. Sal definitief terug gaan.

Ruby K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby K

Relaxing farm stay. 10/10.

We had a wonderful stay on the farm. Very scenic and relaxing. The pool area was a highlight, as were our evening walks on the farm. The house was comfortable and had everything and much more than we needed. The host was super accommodating and generous. Easy check-in and check-out. 10/10.

Gerhard D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Wonderlik.

Pragtige plaas, so gasvry. Deeglik toegerus met baie, baie vriendelike eienaars. Wat 'n uitsig, wat 'n braai, en mensig vriendelikste honde. Ek sien uit na my volgende besoek daar.

Lizette P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Dit was 'n onvergeetlike lekker kuier, ons sal Mostershoek beslis aanbeveel.

Die natuurskoon is pragtig. Ons het baie veilig gevoel en die huis is so lekker ruim. Die binnebraai was absoluut 'n bonus. Alles was baie mooi skoon en netjies, die huis is lekker privaat geleë. Ideaal vir 'n lekker familievakansie.

Mosterts Hoek Guest House se terugvoer

Baie dankie so bly jul lekker gebly.

Mosterts Hoek Guest House
Danie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Wonderlike plek en gawe mense. Gaan vir seker weer teruggaan.

Die mense is baie gaaf en het graag gehelp. Die ligging is uitstekend and baie mooi. Perfek vir ’n lekker wegbreek. Verblyf was presies wat ons wou gehad het.

Pieter D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie gerieflike huis en baie gasvrye eienaars.

Ons verblyf was baie lekker by Mosterts Hoek. Noelette het ons baie vriendelik ontvang en vinnig als verduidelik. Na dit was sy net sigbaar wanneer ons iets nodig gehad, presies soos ek dit wil hê. Die huis was baie gerieflik en het als gehad wat mens nodig het. Dit was 'n baie koue naweek, maar daar was oorgenoeg braai hout en komberse. Die omgewing is beeldskoon, al kon ons nie veel explore as gevolg van die weer nie. Dankie Noelette, sal beslis weer kom.

Mosterts Hoek Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou baie mooi review. Dis was 'n plesier om julle te huisves and dankie dat julle die huis so mooi skoongemaak en gelos het.

Dankie

Mosterts Hoek Guest House
Alison A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alison A

Lovely.

We had a lovely stay on the farm, very neat and comfortable cottage, lovely views of the mountains. Our kids loved the dogs and swimming and there is a jungle gym in the shade of the oak trees which was also enjoyed.

Mario V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V

Amazing!

Voorwaar 'n plesier en 'n pragtige plek wat mens onmiddellik laat tuis voel. Ons het heerlik gekuier, baie gerus en die vars lug en pragtige natuurskoon is onbeskryflik mooi. Baie beslis 'n vakansiebestemming vir enige iemand wat net weer mens wil word en beslis 'n plek wat ons weer sal besoek. Dierbare gasheer en gasvrou en 'n groot verwelkoming deur die honde - must love dogs!

Merissa V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merissa V

We enjoyed our stay, will definitely come back and visit again.

We enjoyed our stay at Mosterts Hoek, will definitely come back and visit again.

Sonja B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Heerlike groot huis met 'n fantastiese uitsig - en puik diens.

Ons was 'n groot groep vriende wat by Mosterts Hoek gebly het vir 'n naweek. Die eienaars was vreeslik behulpsaam, en het als gereel vir die ekstra persoon wat ons was. Toe ons opdaag toe is die vuur reeds aangesteek, met 'n bottel wyn in die yskas! Hul het ook melk, ys en beskuit voorsien, ons het vreeslik bederf gevoel. Die huis self is ruim vir 'n groot groep mense, en die skottelgoedwasser was 'n wenner, asook die DStv vir die rugby. Die kombuis het absoluut alles gehad wat ons moontlik kon nodig hê. Die warmkomberse op die beddens was ook 'n lekker bederf. Mostertshoek is 'n wenner en ons sal vir seker terugkeer! Dankie vir 'n heerlike naweek op 'n pragtige plaas.

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosterts Hoek Plaas, Breerivier, Breedekloof, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmNTZhMzQxLTU2YmMtNDdjNS04ZWM4LTVlYmU5ZTNjYTY0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 Mosterts Hoek Farm Breerivier 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.494103 19.266822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang