Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Amanzi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 523

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Mount Amanzi
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mandy S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Absolutely awesome.

Was awesome. We really enjoyed the weekend. The place is well maintained.

Sherry B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry B

Amazing. Love the monkeys.

It was amazing, very relaxing and staff are friendly.

Dk M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dk M

Perfect weekend getaway.

Great view, beautiful chalets. Value for money. The host was very professional and helpful. Exceptional service received from him.

Lomé L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomé L

Pragtig, rustig en gerieflik.

Pragtige ligging tussen die berge en rivier. Kos by die winkel en restaurant was ook baie lekker.

Eurika V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika V

Was n heerlike ontspanne naweek, puik diens en fasiliteite.

Ons verblyf by Mount Amanzi was heerlik, alles was skoon en netjies en die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Manie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie V

Lekker rustig.

Baie lekker gekuier. Aankomtyd kan dalk 14:00 wees.

Neo M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

We loved it.

Awesome. The children had a great time too.

Janet M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet M

Neat, safe and entertaining.

Stay was very nice, friendly staff and a lot of entertainment. I am going again soon.

Itumeleng S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng S

Moderate.

We were not allowed to listen to music, so it was a problem. Next time, clients who come for entertainment should be separated from clients who come for peace of mind.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mariette B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Was baie lekker. Ek sal net voorstel dat inkloktyd 14:00 is en nie 16:00.

Was aangenaam en rustig.

Ilse H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H

Heerlike rustige tyd.

Die bure het een aand tot laat aand lawaai.

Carla G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Lekker wegbreek.

Heerlik gerus. Wonderlike vakansie atmosfeer. Baie om te doen vir oud en jonk. Ons het elke oomblik geniet!

Debbie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F

Awesome!

Very well equipped and kept clean at all times. Excellent service and a great getaway for families and friends to enjoy.

Karmen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen S

Skoon, netjies en vriendelik.

Die eenheid was netjies, skoon en geriflik. Die warmwaterswembad was 'n groot bonus.

Jaco F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F

Heerlik gewees om in die natuur te wees.

Baie rustig gewees, het dit geniet om af te skakel van die besige lewe daar buite en die die batterye weer te herlaai.

Pieter P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Uitstekend verblyf, netjies en skoon en veilig.

Baie tevrede met die voorkoms en die diens by Mount Amanzi. Eenheid bied alles wat nodig is. Net die warm water swembad wat bietjie aandag nodig gehad het. Maar teen ons vertrektyd het hul aan dit gewerk. Sal enige tyd aanbeveel om die oord te besoek.

Jonniah M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonniah M

Nice welcoming, friendly staff and a beautiful place.

We enjoyed our stay, it's a nice place to visit, nice enviroment and people are so friendly.

Fredah T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fredah T

Had a wonderful time.

The place is clean, the staff is very welcoming and friendly. We got welcoming drinks, that included soup, vetkoeks and doughnuts. The restaurant organised a bring and braai session on Saturday which was well organised. My only concern is that the room is a 5 sleeper with one bathroom. It's a mission especially if you are sleeping upstairs cause there is no toilet.

Nollie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nollie B

Baie netjies en skoon.

Baie rustig en veilig.

Ronelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle J

Dit was baie lekker.

Toe ons daar aankom, was daar 'n paar mense by ontvangs wat die proses vinnig gemaak het. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer teruggaan.

Alet D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D

Rustig.

Het lekker gerus.

Alouise R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alouise R

Had a great stay. Had a few minor issues.

Shower leaks over bath. An upgrade would be great as no one uses baths and showers are easier. Our electricity tripped while using the kettle which was sorted. Upon checking out the staff came unprepared to do their check and insisted there were plates short, meanwhile, we listed the fact that there were fewer plates than were listed on the inventory. We had to tell them to call reception to get the right info.

Kiera H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kiera H

Was lovely.

Unfortunately, we were not aware that we had to change units in between our stay but was fine. Beautiful place, a lot for kids to do. Food is cheap at takeaways. The entertainment was great, loved the family trivia.

Hendriette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriette P

Baie lekker.

Ons het ons naweek baie geniet, almal was baie behulpsaam en vriendelik, het baie gelag en gerus.

Rensche E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche E

Fantastiese tyd.

Verblyf was perfek vir my en my vriende. Was skoon en netjies. Was naby aan al die fasiliteite. Daar was net 'n vrot reuk in die lug wat heel waarskynlik van 'n drein af gekom het. Andersins het ons 'n lekker tydjie gehad.

Gerschwin H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerschwin H

Wonderful stay.

Everything was professional and on point.

Zelma O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma O

Ongelooflik!

Dankie aan al die personeel van Mount Amanzi. Jul is die vriendelikheid vanself. Ons was omtrent op die hande gedra. Die Old Kitchen Restaurant is 'n absolute moet om te besoek. Die kos was uit die boonste rakke. Ek beveel Mount Amanzi met 'n geruste hart aan. Dankie dat jul ons verblyf ekstra spesiaal gemaak het. Mount Amanzi is 'n plek wat ek vir seker weer en weer sal besoek in die toekoms. Weereens duisende dankies. Keep it up! Vriendelike groete.

Mount Amanzi se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer jou positiewe terugvoer en is opgewonde om te lees dat jy jou verblyf geniet het. Hoop om jou weer te verwelkom vir meer skouspelagtige vakansies.

Mount Amanzi
Sharon P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon P

The weekend was amazing and we will definitely visit again.

The service at reception was great. I recommend that you consider online payments and registration to reduce the paperwork on arrival.

Ernest H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest H

Fantasties gewees en kinder vriendelik.

Baie aktiwiteite vir gesin en kinders.

Marisa N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N

Gerieflik en mooi.

Pragtige oord. Goeie ligging. Neem net lank om deposito terug te kry as jy met 'n kaart betaal. Sal egter weer besoek.

Sandy P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy P

Awesome stay!

It was a good weekend getaway. We enjoyed it a lot.

Zelda G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda G

Alles was netjies en skoon met aankoms en ontvangspersoneel was vriendelik en behulpsaam. Die terrein word baie netjies gehou.

Sover my kennis strek is daar nie WiFi nie. Die DStv-kanale is baie beperk. Vat maar genoeg toiletpapier saam, hul verskaf net 2 rolletjies van die dun, harde soort. Al die skofte se hekwagte was baie baie vriendelik asook skoonmaakpersoneel ens.

Arie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arie V

Mooi park.

Goede voorzieningen.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danela N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danela N

Teleurgesteld.

Dit het ons 30 min geneem om in te teken by Mount Amanzi met al die vorms wat ons moes voltooi. Ons is ingelig van die R1500 deposito wat betaal moet word. Ek dink net mens moet ingelig word dat indien dit met 'n kaart betaal word, neem dit 10 - 14 dae vir terugbetaling. Ek is gewoonlik 'n voorstaander vir reëls, maar dit grens aan belaglik by Mount Amanzi. Kinders mag nie spat in die warmswembad nie. Selfs aanskou hoe daar met 'n 3-jarige geraas word omdat sy hardloop tussen die warm- en koueswembad. Die personeel wat die eenheid diens was omgekrap omdat ons aangetrek het in die badkamer en sy kon nie klaarmaak nie. Dit was 8h30 in die oggend. Die uittekenproses was ook 'n pyn en die dame was heel ongeskik en onvoorbereid. Ek glo nie ons sal weer gaan nie.

Motshidisi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshidisi S

We had a pleasant stay.

The staff is friendly from the reception to the general workers. The chalets are clean. The lodge is safe. The chalets are clean. The housekeeping is on point. There is a mini-market.

Mount Amanzi se terugvoer

Hi Motshidisi, thank you for taking the time to provide your much-valued feedback. So great to see how much you enjoyed our hospitality. It was truly our pleasure and privilege getting to take care of you, and we can’t wait to share your review with our housekeeping staff.
Thanks again for staying with us and we hope to host you again for another unforgettable holiday in the future.
Regards,
Mount Amanzi.

Mount Amanzi
Lindiwe M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M

Wonderful.

The place is beautiful, we had a great stay, but they are very strict, no visitors allowed.

Mount Amanzi se terugvoer

Thank you for your wonderful review. We are thrilled to know you had an enjoyable stay with us and we hope we get the pleasure of hosting you again in the near future.

Mount Amanzi
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R512 Ou Rustenburgweg, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbfaf54fcc24f7da204e29fb983278b8245c96e2bd8664bd5a40e9fe227e27e29ed2374bab0846e65d7e6ca8d436766dfb49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 39 5 1 5 R512 Old Rustenburg Road Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.717236054939 27.84235149622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang