Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Azimbo Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Alan R
1 nag Saam met vriende
3.0
Feb 2021

Lovely place ruined by poor management. The lodge is wonderfully located and set out, rooms are generally well laid out but management is poor which made our stay not very nice. 4 people only 2 towels in room. No gas bottle for gas stove. 4 people but only 3 chairs on patio. 4 different patterns of cutlery. 6 different patterns of glassware. Dirty marks on walls. Mould in shower. Cockroaches in kitchen (left one we caught under a glass for staff to see). Roof on patio leaked. Hotel information sheets sticky with what looked like drink and food spills. Bedroom door couldn't be opened had to use a knife passed under the door by friends and by the damage to the door it has happened before. Someone had previously used plastic tape to try hold latch in. Finally, breakfast was served from 07:00 to 09:00. We arrived at 07:10 to be told the chef / manager had gone to town to buy items for breakfast. We waited until 07:25 and then left. We had booked B&B two weeks earlier so surely they had their goods they needed. Expecting a refund but doubt it will happen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zelna E
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2018

Pragtige omgewing. Dit is 'n pragtige omgewing, baie netjies, ons huisie was net nie toegerus met al die nodige breekware nie, dit was baie onvolledig, hul het egter nadat ons gevra het die nodige aan ons voorsien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hentie P
1 nag
3.8
Mrt 2018

Baie goed, net in aanbou, maar kamers baie goed. Baie netjiese plek en word aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Eddy
Mount Azimbo Lodge
Hello Hentie, Dankie, daarna uitgesien jy terug verwelkom. Die tyd dat jy terugkom hopelik die konstruksie sal klaar wees.

Neal D
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jun 2018

Neat, clean and tidy. Meals took some time to prepare though. Pleasant establishment that is still being built in places. Meals took some time to prepare but were fine. Perhaps needs better signage at entrance as we drove past it in the evening light. Didn't have any self-catering facilities in our room except kettle but the staff assisted us by opening up the kitchen for us to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Colette P
1 nag
3.6
Mrt 2018

Useful stopover en route to Beit Bridge. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
1 nag
5.0
Feb 2017

'n Vriendelike ontvangs, gasvryheid, selfs die voëls se sang soggens en laatmiddag sal ek onthou. Lekker aandete en ontbyt. Atmosfeer en algemene ervaring baie positief. Dit is pragtig daar en mens kry kwaliteit, waarde vir geld beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2017

Keurig, jammer van die bouwerk. Lekker gebly, maar die plek word oorheers deur die bouwerk. Probeer wanneer hulle klaar is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Erika B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2016

Amazing! Mount Azimbo Lodge is voorwaar 'n vyfster-lodge. Die personeel is professioneel en vriendelik. Die blyplek is skoon en netjies en voldoende toegerus. Ons het 'n wonderlike tydjie gehad en sal verseker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddy
Mount Azimbo Lodge
Thank you for the compliment Erica. Hoping to see you soon. Regards, Mount Azimbo

Elizabeth J
1 nag
4.6
Mei 2016

Gerieflike en aangename oornagfasiliteit op pad na die Krugerwildtuin. Die lodge is naby die hoofweg en die verkeer (trokke) in die nag was nogal steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doné B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Des 2016

Puik diens in 'n heerlike rustige omgewing. Ons was aangenaam verras om so 'n mooi plek op baie kort kennisgewing te kon kry. Die diens was puik en die ontbyt heerlik. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Eddy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelfontein Plaas, Louis Trichardt (Makhado), 0920, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyZGQwNTRjLTI0MDYtNGQzYi1hNjU2LTllNjI4YWExYjNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Middelfontein Louis Trichardt (Makhado) 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.978006771047 29.942280275133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang