Mount Carmel Safari Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R31 Mount Carmel, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Carmel Safari Lodge is 20 km vanaf Danielskuil en 60 km vanaf Kuruman op die R31 geleë.
Die wildlodge het slaapplek in 6 slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke kamer het ook koningingrootte-bed en 'n slaapbank.
Gaste kan gebruik maak van die lapa-area met braaigeriewe en 'n kombuis.
Die bekende Boesmansgat-grot is op die Mount Carmel-plaas geleë. Daar is verskeie aktiwiteite op die plaas, soos jag, wildritte, voëlkyk, bergfietsry en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R31 Mount Carmel, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
- Gaste dink Mount Carmel Safari Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R31 Mount Carmel, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang