Mount Serene
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Jan 2025 tot 13 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
Vanaf
R850R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Serene is 'n 54 hektaar-plaas teen die hange van die Magaliesberge in die Magaliesberg-biosfeerreservaat. Hierdie selfsorgeenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n unieke en privaat wegbreek.
The Coach is 'n spoorwegkompartement van 1937 wat gerestoureer is en slaapplek aan 8 gaste bied. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kompartement het 'n sit-, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die stoep het 'n braai-area met 'n uitsig oor die privaat swembad, oerwoudgimnasium en swaai.
The Stone Cottage is van plaaslike klippe gemaak en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kothuis is oopplan en het 'n sit-, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mirkogolf en stoof toegerus is. Die skuifdeure lei na die stoep met 'n braai-area en swembad.
Elke eenheid skuil in die bos en verseker privaatheid. Beide eenhede het kaggels en is selfsorg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Mount Serene het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Serene, Rustenburg-pad R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang