Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Clarissa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, weg van die stad af, vind jouself in die natuurskoon. Dit was 'n fantastiese naweek wegbreek. Ons wens dat ons langer kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Liewe Clarissa Dit is so lekker om jou terugvoer te lees. Dit maak al die staff baie bly dat julle dit geniet het hier by ons. Vriendelike groete Tania

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig en vreugde vir die siel. Baie lekker gebly. Pragtige wêreld hier. Die paar km grondpad kan 'n bietjie van 'n probleem wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Liewe Pieter Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het julle wegbreek na Mount Sheba geniet. Vriendelike groete Tania

Louie B
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Great location and scenery. Thank you for another great stay, hope to visit again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Dear Louie Thank you for your feedback and looking forward to welcoming you back at Mount Sheba. Warm regards Tania

Louie B
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

A hard to beat location. It is always a pleasure to visit Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort. The accommodation is comfortable, the food is excellent. The natural beauty of the area is stunning. I hope to visit again within the next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Dear Louie, Thank you for the wonderful feedback. We really appreciate it and it makes us want to even perform better. Warm regards, Tania

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Dear Wayne, Thank you for your feedback; it is much appreciated. We do not receive many guided walk inquiries, but if we do, one of our staff members is more than willing to escort guests on the trails. The resort only has one table tennis table because it is not very popular among most of our guests. We have never had any requests for more tables before, and I am actually a bit surprised by you mentioning that we only have one table tennis table. Kind regards, Tania

Marcel M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Onbeskryflik mooi en elke sent werd! Wat 'n ongelooflike plekkie in die mis. Natuurskoon op sy beste. Die verblyf was uitsonderlik en diens onvergeetlik. Almal vriendelik, vanaf aankoms tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Liewe Marcel Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle julle wegbreek by Mount Sheba so baie geniet het. Vriendelike groete Tania

Liandri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlik ontspan. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Liewe Liandri Wat 'n pragtige terugvoer, ons waardeer dit opreg en sien uit om julle weer te verwelkom by Mount Sheba. Vriendlike groete Tania

Bronwyn Strydom S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

A superb stay will definitely be back! What a superb lodge, customer care is amazing, beautiful surroundings, delicious food and rooms extremely comfortable! Turn down service is a huge bonus when your electric blanket is on when you get back from dinner! The road to the lodge is a little bit of a challenge if you don't have a car with clearance, not impossible just a little rough! But a beautiful scenic drive!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Good morning Bronwyn Thank you for the great review, we really appreciate your feedback. Kind regards Dima

Steven S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Beautiful venue, perfect to relax and enjoy the rain forest walks. Lovely relaxing break away from city life. Comfortable accommodation, good food and friendly staff all contributed to a stay to remember.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Good morning Steven, Thank you for the great rating, we really appreciate your feedback. We hope to see you again soon. Kind Regards, Dima

Paul V
1 nag
4.4
Jan 2024

Gesellig, veilig en rustig. Ons het een nag oorgebly, 'n groep van 18 persone. Ek kan Mount Sheba gerus aanbeveel. Alhoewel ouerig, was dit netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Liewe Paul Ja, die hotel is gebou in 1968 en pas gelukkig ook in by die geskiedenis van die area. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Vriendelike groete Tania

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 290
R 2 290 R 1 718
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 290
R 2 290 R 1 718
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 290 nouVanaf R1 718 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang