Mountain Magic 2
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Magic 2 bied unieke selfsorgverblyf in 'n omgeboude houer wat spog met asemrowende uitsigte oor die verre see. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel en vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Hierdie houer kan altesaam 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Hierdie houer maak oop na 'n buite-vermaakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam deur te bring terwyl hulle die uitsigte bewonder. Boonop is 'n buitestort beskikbaar en 'n hangmat onder 'n bietjie skaduwee.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leigh Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Magic 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang