Mountain Marina - Luukse Drieslaapkamer Premier 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R10 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mountain Marina - Three Bedroom Luxury Premier 1 is 'n ruim woonstel in Kaapstad en bied uitsigte oor die seiljagkom in die V&A Waterfront. Hierdie ligging bied unieke, marina-styl luuksheid en is net 'n hanetreetjie van lekker eetplekke, winkels, besienswaardighede en konferensieplekke af.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Hierdie slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n TV en gemaklike rusbanke wat lei na 'n balkon met 'n etenstafel en sonstoele.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Hulle het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens vir ekstra gerief. Die gebou het ook 'n gemeenskaplike gimnasium teen 'n daaglikse fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chanel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 42
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- W Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang