Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25
Selfsorg in Newcastle

Mountain Rest

4 gaste

1 slaapkamer

4 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Allanvale Farm, Memel, 2970, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Mountain Rest is geleë op 'n werkende veeplaas in Memel, Vrystaat. Dit bied 'n rustige wegbreekplek, ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die dorp Memel, wat winkels, restaurante en ander geriewe het.

Die kothuis, sonder elektrisiteit of selfoonontvangs, is die ideale plek om af te skakel en die natuur te geniet. Dit beskik oor 4 enkelbeddens, wat 'n totaal van 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Die kombuis beskik oor 'n gasstoof, 'n gasyskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die geiser word ook met gas verhit en die ligte word met sonkrag aangedryf.

Daar is 'n knus kaggel in die eenheid, ideaal vir daardie winterwegbreke.

Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en uitsigte oor die dam en berg.

Gaste kan stap, visvang, bergfietsry en swem op die plaas geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

TAMARA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Allanvale Farm, Memel, 2970, Vrystaat
  • Gaste dink Mountain Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Allanvale Farm, Memel, 2970, Vrystaat

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d6209293a95be9cb9a2eb19025249f7597dc8ec3fdf0e0c90615ab4d9802d3ee3c570d99a30692714d3487c4c5ff044001a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 Allanvale Farm Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.698348816744 29.657527448246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang