Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Shadows Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Paul V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fris, vars en lekker. Was baie lekker. Johan, Pedri en Riaan het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier en is 'n mooi hotel. Ja, dankie, ek het baie lekker gebly. 2 jaar gelede het ek ook daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Karaktervolle hotel. Oulike hotel met hope karakter. Kamer was gerieflik met alles wat mens nodig het. Etes baie smaaklik. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldene B
1 nag
4.8
Okt 2024

Pragtig en rustig. Kuier saam met suster, broer en gesin. Rian het ons welkom laat voel en was baie gaaf en het vir ons 'n ekstra bed in die eenheid ingedra. Omdat ons vir broer gewag het om op te daag, het ons aandete na die eenheid laat kom. Ongelukkig was dit bietjie koud, maar nietemin baie lekker: 'n klein mikrogolf in die eenheid sal baie help. Heerlike ontbyt en kuier om die tafel die volgende oggend. Vir ouer persone stel ek voor dat daar handrailings langs die trappe na die verskillende kamers opgesit word. Ons het lekker gekuier en vriendelike diens van die personeel ontvang. Ek sal die hotel beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lachlan M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Nice family time and old school feel. It was a great place to stay for one night. Kids loved it and the views are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl M
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Spectacular surroundings, exceptionally helpful staff. Top class service from every staff member - helpful, friendly, always a smile and going beyond the call of duty. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sansie G
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Goeie waarde vir geld as oornag akkommodasie. Gasheer was hulpvaardig en het ons dadelik laat tuis voel - het selfs sjerrie aangebied teen die ysige koue en die kaggelvuur vir ons aangesteek. Kamers was netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Duncan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Great. Very warm welcome, great food and a comfortable bed. No more needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Convenient. Disappointed that there was no fridge. Basic items on the menu weren't available. The bed was too small for 2 people. There was no WiFi in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sandra O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Baie rustige verblyf. Dit was 'n heerlike oornagplek. So gerieflik naby die pad. Goeie aandete en ontbyt. Kamer ook baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 470
R 1 470 R 1 029
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 470
R 1 470 R 1 029
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkly-pas, Langs die R58, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4M2MzYmJiLWI4NmEtNGJhZS04OTMzLTdlNmU1NTIyNjJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 470 nouVanaf R1 029 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Barkly Pass Off the R58 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.203820871715 27.838656708664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang