Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View @ Skeerpoort

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas R30, Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R2 800 R2 520 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Mountain View @ Skeerpoort bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Skeerpoort en dit is ideaal vir 'n vriende wegbreek of gesinswegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en daar is 'n gastetoilet met 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, ketel, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Langsaan is daar 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n sit area met gemaklike sitplek.

Die huis het n heerlike groot stoep waar jy die pragtige uitsig van die bergsreeks kan geniet met n buite sit area en 'n bomabraai.

Die huis is naby aan baie eetplekke, aktiwiteite, trou-venues en besienswaardighede in die area.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet met bidet

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Plaas R30, Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas R30, Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd43304f18f133858df691d48a67e378e0fd068ffdbc627d33262a1bd82afd7a8e8b42346cc9be217daff5323afb81369a08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 9) Plaas R30 Remhoogte 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.799936958777 27.761242298952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang