Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Country Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Sonja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Nostalgic. Perfect weather, perfect setting, quaint, authentic, a step back in time and walk down memory lane.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Good. We enjoyed our two-night stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige, ouwêreldse atmosfeer. Uitsig op die lieflike berge, goed onderhou en bestuur. Net reg vir oornag of 'n langer wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annise P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Pragtige plek om te besoek. Omring deur die Witteberge. Lieflike ou gebou. Die eienaars was baie vriendelik. Janine by ontvang was baie hulpvaardig. Ongelukkig was die TV in ons kamers nie gekonnekteer nie. Heerlike tuisgekookte hoenderkerrie in die restaurant was die wag werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Mountain View Country Inn
Goeiedag Annise, Baie dankie vir die mooi woorde. As eienaar vra ek om vergifnis vir die TV's wat nie gewerk het nie. Dit gebeur soms dat die TV's sein verloor en weer ingestel moet word. Ek was met vakansie en het mense wat waargeneem het by die hotel gehad. Ek is dankbaar dat hulle so gasvry was. Ongelukkig het ek nagelaat om vir hulle te wys hoe om die TV's in te stel. Nogmaals jammer daaroor. Groete

Conrad V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Friendly and personal attention. Dalene made sure that we were comfortable and that everything was in order for our stay. We felt welcome. We had most of our meals at the inn and were satisfied with the quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Good food, nice rooms and friendly staff. All looks good, well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Len E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Rustige en gemaklike ouwêreldse verblyf. Skoon en netjiese hotel in baie mooi omgewing. Kan dit werklik aanbeveel vir 'n wegbreek. Daleen en haar span is vriendelik en ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2022

Great Stay. Friendly staff and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Thoroughly enjoyable. Received a free upgrade to a spacious double room. Service was not good at dinner. Owner was very friendly, informative and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Byron U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Friendly owners, attention to details, cleaned daily. If you are doing skyrun or wartrail run it is perfect location. Room was cleaned daily. Owners were friendly and hands-on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dalene
Mountain View Country Inn
Byron, thank you very much for your review and the lovely comment. It was such a pleasure having you as our guests. We are currently busy with upgrades and renovations. Please visit again when you come this way. You will always be welcome.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 36, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NWVjN2VhLWE0N2UtNDBlYS1iMmM0LTc4ODYxNTllZTE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 36 Botha Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -30.713459064946 27.217269151455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang