Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
William O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

6 ster perfeksie en gasvryheid. Mountain View Guesthouse was een van 6 oorslaap plekke tydens ons 3800 km toer van Kaapstad na Namibia en terug. Mountain View was die beste gastehuis waar ons oornag het. Die gasheer is 'n perfeksionis en alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. Excellent and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitstekende diens, pragtige kamers en gerieflike fasiliteite. Ek wil graag my waardering uitspreek vir die uitstekende diens en gerieflike fasiliteite tydens my ouers se onlangse verblyf. Van die oomblik dat hulle aangekom het, was hulle beïndruk met die hartlike verwelkoming en aandag aan detail. Die kamers was pragtig en skoon, en die geriewe het alle verwagtinge oortref. Hulle het werklik elke oomblik geniet en waardeer die moeite wat ingesit word om gaste tuis en bederf te laat voel. Dankie vir 'n onvergeetlike verblyf. Hulle sal beslis terugkeer en julle gastehuis aanbeveel aan ander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roché
Mountain View Guesthouse
Hi Sunnette Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit opreg! Dit was al te lekker gewees om u ouers en hul beste vriende te kon ontmoet. Ons het lekker gesels. - Pragtige mense. Ons hoop hul kom loer weer in by ons. Vriendelike groete Roché

Johanna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik en rustig. Netjies en smaakvol gemeubileer. Goeie en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Baie aandag aan detail. Heerlik gebly, kan dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Iets besonders! Lieflike, ruim kamer met alles wat jy sal nodig kry. Lekker groot stort. Gesellige kuierplek reg buite die kamer onder die afdak en vir 'n bonus - wonderlike gasheer - Roché.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Pragtige skoon kamers en 'n luukse gevoel met lieflike linne. Die gasheer was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Dit was uitstekend. Ek het my tyd baie geniet en die eienaar was baie vriendelik en die akkommodasie was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Comfortable, central, very good. Lovely stay. Roche, the owner, gave us many tips and even organised a dinner booking in a fine restaurant for us. The place is very clean and comfortable and ideal for venturing to the flower spots.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Uitstekend! Baie dankie, heerlik gekuier en vir Roché se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 999
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 999
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45f66e93cad6429a52990791bfa3169b3dde2276fa21e3f3c051c8052d1f70a9fa0d75617ca1e05eaa4ca49f8d6ce11c56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 17 Uitsig Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.603432388889 18.734186194444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang