Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R999 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain View Guesthouse bied elegant gemeubileerde verblyf in 2 eenhede op die Kaapse Blomroete in Vanrhynsdorp.

Mountain View Lux Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die groter Deluxe Garden Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n yskas toegerus.

Daar is nie binnebraaigeriewe in nie in die Garden Suite beskikbaar nie, maar buite is daar 'n draagbare Weber-braai.

Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag of wateronderbrekings geraak nie, aangesien dit rugsteunwatertoevoer vir noodgevalle het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johanna B
Saam met vriende
5.0
Heerlik en rustig. Netjies en smaakvol gemeubileer. Goeie en hulpvaardige gasheer.
Sep 2024
Willem R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie aandag aan detail. Heerlik gebly, kan dit hoog aanbeveel.
Jul 2024
Leona G
Saam met lewensmaat
5.0
Iets besonders! Lieflike, ruim kamer met alles wat jy sal nodig kry. Lekker groot stort. Gesellige kuierplek reg buite die kamer onder die afdak en vi...
Sien meer
Jun 2024
Karien K
5.0
Uitstekend! Pragtige skoon kamers en 'n luukse gevoel met lieflike linne. Die gasheer was wonderlik.
Feb 2024
Hendrik C
Besigheidsreis
5.0
Dit was uitstekend. Ek het my tyd baie geniet en die eienaar was baie vriendelik en die akkommodasie was puik!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45f66e93cad6429a52990791bfa3169b3dde2276fa21e3f3c051c8052d1f70a9fa0d75617ca1e05eaa4ca49f8d6ce11c56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 17 Uitsig Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.603432388889 18.734186194444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang