Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Ranch

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 15 van die Plaas Sam, Highmoor-pad, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R10 200 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Mountain View Ranch is 'n selfsorglodge wat op 'n plaas in privaat besit, net onder die Highmoor Natuurreservaat geleë is. Dit is ideaal vir buitelugentoesiaste, 'n groot groep of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié plaashuis beskik oor 6 slaapkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Vyf van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer het 2 dubbel-stapelbeddens vir 4 kinders wat in 2 enkelbeddens vir volwassenes omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n muurverwarmer, elektriese kombers en 'n waaier. Elkeen van die slaapkamers spog met 'n berguitsig en lei na 'n groot stoep wat om die huis strek en buitesitplek het.

Die ruim kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, stoof, mikrogolfoond, ysmasjien, Nespresso-masjien en 'n groot etenstafel toegerus. Die kombuis lei 'n piazza-area met 'n kaggel, etenstafel en 'n pizza-oond. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel en lei na 'n onderdakstoep wat om die huis trek en 'n eetarea, 'n gas- en 'n Weber-braai, uitsig oor die kampe en op die Libanonberg het. Daar is ook 'n boma-kaggel met 'n houtvuurwarmbad en 'n plonspoel.

Daar is 'n buite-speletjieskamer met 'n pooltafel, tennistafel, tafelsokker en 'n veerpyltjiebord.

Die plaas is 24 hektaar en het velde met Nguni, perde, blesbokke en tarentale wat vrylik in die weiveld rondloop. Gaste kan na die dam stap en daarin swem of kunsvlieghengel.

Die Kambergvallei bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite soos fietsry, staproetes, kunsvlieghengel, perdry en bergklim, om maar 'n paar te noem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 6 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erfdeel 15 van die Plaas Sam, Highmoor-pad, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mountain View Ranch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highmoor KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 10 200
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R 10 200
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 15 van die Plaas Sam, Highmoor-pad, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed9898234edc510897613096e806337dc70a9493be98f20f283586a6f4b1d1466d4a8e236cc3cf8975b9cfdec349b7b7a13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 200 per nag, vir 14 mense 11 5 1 5 Portion 15 of the farm Sam Highmoor Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.320155296475 29.687467813346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang