Mountainview Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, , Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountainview Guesthouse is op die N4-hoofweg en slegs 17 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se SSG geleë. Ons is sowat 30 km vanaf Sabie en 85 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin.
Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-eenheid vir 4 en 'n selfsorgkamer vir 2. Die selfsorg-eenheid vir 4 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n badkamer, sitkamer en 'n aparte kombuis en stoep. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die selfsorgkamer vir 2 het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.
Mountainview Guesthouse het meer as genoeg parkeerplek, ook vir jou waentjie of boot. Daar is ook verskeie plaasdiere in 'n groot tropiese tuin. Jy kan ook braai of swem in ons rotsswembad. Hier kan jy heerlik voëlkyk of vir 'n opwekkende stappie deur die vrugteboorde gaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Miemie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- N4, , Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Mountainview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, , Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang