Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moya Cottage

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Matthew C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Affordable simple living. Simple cottage but with all the necessities for a comfortable stay. The only thing that could be improved is a new braai, as the current braai is way past its design lifetime, but we still managed to cook and enjoy a meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Enjoyed our stay. Left our umbrella behind, which was rather sad. We enjoyed ourselves. It would have been more friendly if wood for the fire had been provided, given the cold weather and only a blow heater working in the lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Evans C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Skoon en lekker verblyf. Baie lekker plek met alle geriewe. Braaiketel moet beslis vervang word saam met die braairoosters. Sal verkies dat daar merkers aangebring word op die alarmknoppie wat elke drukknop doen. Die alarm het probleme gegee en kon nie afgesit word nie. Ek het toe maar die alarm se toevoer afgesit. Die stort kort wel aandag met 'n lek na buite sowel as 'n bietjie aandag aan die binnewande wat opknapping benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brian H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

Very nice. Quiet and peaceful. The cottage has everything you need and is well located in a quiet area. Some maintenance issues need to be addressed, such as the damp walls and painting, but overall very nice and well suited for people visiting the Drakensberg as there are a number of activities in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie rustig. Was baie lekker en rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2022

Fantastic value for money! Love the braai area and had a braai every day! Huge kitchen with everything we needed. Lots of hikes in the area as well as the museum in Himeville. Great location because it was close to everything we wanted to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2022

Adequate accommodation for money paid. We were asked to stay in a different house due to double booking. Other house was same standard as Moya Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2022

Mooi omgewing. Bietjie alleen. Voel onveilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ina K
1 nag Gesin met klein kinders
1.2
Des 2022

Absoluut teleurstellend. Plek is onveilig. Vuil. En kort baie maintenance..

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 124

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwaysstraat 5, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0MWVkNmE3LWMzMGYtNGFmOC1iYmYyLWMxMTYwYmNkMDgzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 5 Fairways Street Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.78860422742 29.494887780457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang