Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Willie J V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2023

Baie swak. Geen lugversorging/waaiers (by die see). Huis word toegesluit, jy moet deur die huis se kombuis loop by agterdeur uit. Swak area (hoë risiko). Verkeerde ligging. Swak, lae-standaard akkommodasie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Annette
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Meneer, baie van ons Desember kliente bespreek weer vir volgende jaar sodra hul vakansie verby is. Die polisie stasie is 100 m van ons af. Die strand is 300 m van ons af. Daar is waaiers beskikbaar. Ons bied goeie waarde vir geld met netjiese skoon geriewe. Na ure, word die voordeur gesluit.

Catherine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Met ons aankoms was ons deur personeel verwelkom. Ons het vir 12 bespreek maar was 11 wat die naweek daar deurgebring het. Personeel was baie vriendelik veral Lungi. Alles wat ons voor gevra het was voorsien. Dit is loopafstand van die winkels en strand. Ons was net dames en het baie veilig gevoel want die voor hek werk met 'n kode. Ons kon net nie gebruik maak van die vry Wifi nie om rede daar nie n regte inskakel kode was vir dit nie. Die plek was skoon beddegoed was skoon. Ons het ons eie braai area gehad by die annex. Ek het alreeds die plek se nr en Sune se kontak besonderhede aan vriende gegee. Daar was n onverwagte fooi van R400 wat ons moes gee wat ons ma die naweek terug gekry het. Sommige van die dames wil weer gaan met hul gesinne. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Pleasantly surprised. We felt welcome and had everything we needed. We got more out of the stay than what we paid for. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Fantastic. Very nice place. Will definitely book again. Lovey people working there. Very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elfranko M
1 nag
5.0
Nov 2020

Beslis waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien K
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Clean and very welcoming reception. Very welcoming reception and clean facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana N
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2020

Worst ever! Had to pay extra for an additional bed for the kids. At around 19:00 a mattress was delivered. Could not use the kitchen or rest of the facility due to a large group occupying all of it. No sleep due to loud music, screaming and whistling inside the facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Pietman S
Kort verblyf
4.6
Jun 2019

Waarde vir geld. Het nie geweet 'n mens kry nog plekke waar jy kan bly vir so min per nag nie, veral nie in Jeffreysbaai nie. Die beste is dat dit 'n kwaliteit-plek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag
2.8
Aug 2019

Personeel vriendelik en matras gemaklik. Teen daai prys per nag kan mens seker nie eens 1-ster-gradering verwag nie. Die kamer was groot met 4 stapelbeddens en 2 enkelbeddens. Die bed waarop ek moes slaap was die onderste bed van 'n stapelbed, met die boonste gedeelte millimeters van my gesig af. Die bed was ook nie opgemaak nie en het net 'n onderlaken gehad. Die matras was egter baie gemaklik en omdat ek op my eie daar was kon ek 8 duvets gebruik om nie koud te kry nie. Die badkamers was gemeenskaplik, maar netjies skoon en jy kon bad of stort in warm water.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Annette
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Dit is stewige nuwe bunk beddens vir volwasse persone en beddegoed wat moeilik teen R200 op ander plek in Jeffreys gevind sal word. Ekstra komberse is beskikbaar vir alle gaste. Backpackers kan nie met 'n gastehuis vergelyk word. Gemiddeld bedrag /persoon is R800 Dalk 'n ander keuse van kamer sou u verwagting beter gepas het. Groete Annette

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.0
Aug 2019

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat 24, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZTA4MmVhLWE2ZDgtNGI1My04ODcyLWY5OWQ1ODY1Y2U4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 24 St Francis Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054576555594 24.919465597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang