Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môrester Selfsorg Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Soos altyd, was hierdie juweel 'n wonderlike rusplek vir ons voete! Ai mensig, beter kan jy nie vra! Rustig, skoon, besonder goed toegerus en net reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfek! Baie goed toegeruste eenheid. Veilig. Pragtige dorpie. Sal definitief weer hier kom bly. Was ideaal vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Dit was nou sommer heerlik om julle gesin te ontvang! Dankie vir julle waardering.

Lydia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n juweel in uitgestrektheid van die Noord-Kaap. Môrester is heerlike verblyf! Alles wat 'n mens benodig, netjies, stil - 'n goeie ondervinding, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste gastehuis in Vosburg. Baie vriendelike ontvangs van Anna en Ig. Môrester het absoluut alles wat jy mag benodig tot jou beskikking. Sal beslis weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Die hoogtepunt van ons blommetoer, met die minste blomme, maar A+ mense. Morester is nie 'n besoek nie, dit is 'n ervaring! My broer, suster en ek self het gevoel ons het in die hele dorpie familie agtergelaat. Mense met oop harte! Ek sal enigeen aanbeveel om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect accommodation at a very reasonable price. Lovely accommodation in a clean and neat home with all one needed and more, amongst a beautiful Karoo garden with birds. Most comfortable beds with hot blankets, lovely warm shower. Just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georg C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. 'n Pragtige ingerigte huis, pynlik skoon en netjies met 'n vriendelike, innemende gasvrou. Anna het ons so welkom laat voel en het fantastiese bobotie met geelrys en soetpampoen vir ons vir aandete gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Anton en Gerda, dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te kon gehad het. Ons bied graag 'n mooi huisie aan ons gaste wat 'n goeie bydrae sal maak tot julle lekker vakansie of kuiertyd by kinders en familie.

Megan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike Karoo verblyf. So lekker gebly by Môrestêr! Tannie en Oom was wonderlik gewees en die gastehuis self is pragtig en baie netjies. Vosburg is 'n klein dorpie maar ons kon alles kry wat ons nodig gehad het. Die hoogtepunt was beslis die natuurskone atmosfeer, ons het so lekker buite by die vuurtjie gesit en net die Karoo se mooi ingeneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Baie dankie, Megan! Die Karoo het mos die Groot Drie: Ruimte, lug en stilte. Miskien is dit ook dit wat julle harte aangeraak het. Altyd baie welkom!

Carla S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vreeslik lekker. Ek kan sien hoekom hulle sulke goeie resensies het. Ons het vreeslik lekker gebly en kan regtig nie aan enige iets negatief dink nie. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b392b7d4eb85edddcd926a7b2566119f8680fa0b5a69bef4f31a1e0a4ac3dc4d41d82e4e9554dac00cf04eb834536d1b820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 75 5 1 5 152 Smit Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.577855107493 22.879358008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang