Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môrester Selfsorg Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Môrester Selfsorg is ‘n verwelkomende en pragtig gerestoreerde Karoohuisie.

Slegs een bespreking per nag word geneem, julle het dus die huis vir julself. Akkommodasie tot 6 persone: 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer (met lugversorger) het ‘n koningingrootte-bed, slaapkamer twee (waaier) het 'n dubbelbed en slaapkamer drie (waaier) het ‘n driekwartbed en ‘n enkelbed. Die ruim badkamer het 'n groot instap-stort, dubbel-wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus met yskas, mikrogolfoond, gasstofie, breekware en eetgerei asook koffie, filterkoffie met filterpot, tee, suiker, een liter melk en beskuit.

Buite wag ‘n beskutte kuierstoep met ingeboude braai en gratis vuurmaakhout. ‘n Groot plus is die ruim en goed verligte parkeerarea met gemaklike deurry tussen twee hekke wat gerieflik is vir diegene wat iets sleep. Solarkrag en die mooi vetplant tuin is ‘n bonus.

Môrester is goed geleë en stapafstand vanaf die Vosburg Botaniese Veldtuin, Kontrei Museum, die indrukwekkende NG kerkgebou en koffiewinkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erina B
Saam met lewensmaat
5.0
Soos altyd, was hierdie juweel 'n wonderlike rusplek vir ons voete! Ai mensig, beter kan jy nie vra! Rustig, skoon, besonder goed toegerus en net reg!
Nov 2024
Gerhard D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek! Baie goed toegeruste eenheid. Veilig. Pragtige dorpie. Sal definitief weer hier kom bly. Was ideaal vir ons gesin.
Sep 2024
Lydia N
Saam met lewensmaat
5.0
'n juweel in uitgestrektheid van die Noord-Kaap. Môrester is heerlike verblyf! Alles wat 'n mens benodig, netjies, stil - 'n goeie ondervinding, baie ...
Sien meer
Sep 2024
David K
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis in Vosburg. Baie vriendelike ontvangs van Anna en Ig. Môrester het absoluut alles wat jy mag benodig tot jou beskikking. Sal beslis we...
Sien meer
Sep 2024
Thea D
5.0
Die hoogtepunt van ons blommetoer, met die minste blomme, maar A+ mense. Morester is nie 'n besoek nie, dit is 'n ervaring! My broer, suster en ek sel...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Môrester Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b392b7d4eb85edddcd926a7b2566119f8680fa0b5a69bef4f31a1e0a4ac3dc4d41d82e4e9554dac00cf04eb834536d1b820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 75 5 1 5 152 Smit Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.577855107493 22.879358008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang