+49
Selfsorg in Vosburg

Môrester Selfsorg Gastehuis

7 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Môrester is 'n juweel van 'n plek, geleë in die pragtige dorp Vosburg, die Kwêla-dorp van die Jaar vir Noord-Kaap 2024.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en lugversorging, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n waaier, en die derde slaapkamer het enkelbeddens en 'n waaier. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in sonkrag.
Ander geriewe sluit in 'n TV met DStv, 'n eetarea en 'n privaat ingang. Die parkeerarea is ruim genoeg vir verskeie voertuie en sleepwaens, en 'n tweede hek maak draai of agteruitry onnodig.

Môrester is binne loopafstand van plaaslike besienswaardighede, winkels en die nuwe Botaniese Tuin.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Noelien B
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo stilte. Al het ons net een aand oorgebly, was dit 'n plesier om hier diep in die Karoo stilte te rus oppad huistoe. Die lekker beskuit en koel k...
Sien meer
Jan 2026
Nina M
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale asemskep-opsie in die Bo-Karoo. Een van die beste oornagopsies wat ons al bespreek het. Ons maak reeds planne om terug te keer en langer te kui...
Sien meer
Jan 2026
Robyn H
Saam met lewensmaat
5.0
We would highly recommend Morester. Anna and Ig were wonderful hosts. Accommodation was quaint and comfortable. Vosburg is a lovely tow...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Martie B
Saam met lewensmaat
5.0
N bucket list oornagplek. Karoo Juweel. Perfekte ingerigte oornagplek vir 'n gesin wat alles in detail bied. Anna maak soveel moeite om jou verblyf by...
Sien meer
Des 2025
Anneke P
Saam met vriende
5.0
Sal verblyf in gastehuis aanbeveel. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Gastehuis baie skoon, netjies en gerieflik.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Môrester Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Badkamer-gryprelings
Hefboomkrane
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b392b7d4eb85edddcd926a7b2566119f8680fa0b5a69bef4f31a1e0a4ac3dc4d41d82e4e9554dac00cf04eb834536d1b820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense 119 5 1 5 152 Smit Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.577855107493 22.879358008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang