Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mseni Beach Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Caroline S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Droom vakansie, asemrowend mooi. Dit was 'n ongelooflike droom vakansie, baie privaat en skoon. Die chalet is perfek ingerig met alles wat jy benodig om 'n bederf vakansie te geniet en dis heeltemal met bome en bos omring. Ons het heerlik geswem en gestap. Die diens vanaf die personeel was uitstekend. Sal definitief aanbeveel vir 'n gesinsvakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie netjies naby die strand. Mseni Lodge is op die strand. Dis rustig daar. Heerlike restaurant en vriendelike bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2023

Very good. Very good and pleasant lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Lekker plek om te bly op Sodwana. Die eenheid was baie mooi en netjies. Die strand is binne loopafstand en die restaurant se kos is goed. Die groot probleem is die afstand van die parkeerplek tot by die eenheid. Ons moes 100 meter bagasie dra oor sand, met ons kos. Selfs die ontvangsdame het nie gestap tot by die eenheid om ons in te laat nie. Die volgende dag toe ons uitboek, is daar eers gesê dat daar hulp is. Toe is dit te laat. WiFi slegs by kantoor.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lesley B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2024

Lovely hidden cabin in nature, but we found it much too expensive. Lovely cabin hidden in nature. Staff are extremely friendly. Daily housekeeping is a bonus! Great access to the beach, although you need to face quite a climb up and down wooden stairs, but the walk is lovely! We found our stay way too expensive though for the total experience gained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Willem N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie skoon, netjies en private houthuisies. Mseni lodge se personeel is vriendelik, hulle restaurant het genoeg opsies om aan elkeen te voldoen en smaaklik. Die hout huisies is privaat en word afsondelik deer n bos omring. Private swemstrand met trappe af tot by die see. Pad wat na die lodge lei, kort dalk bietjie aandag. Baie modern. Het baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelie R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2022

Die hele setup van Mseni Lodge is gerieflik. Ook met die restaurant op die perseel is baie gemaklik. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William Grant R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Very pleasant stay and helpful obliging staff. The lodge is simple but for the remote location it is very pleasant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Vriendelike personeel naby die see. Fantastiese ontbyt! Personeel vriendelik en aangenaam. Baie netjies en ruim kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Good stay. Breakfast was great. We would have liked more towels and clean linen if the stay is more than 2 days. The price per night is quite high compared to places close by that also doesn't have a view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mseni Lodge B Camp, Sodwanabaai Nasionale Park, Sodwanabaai, Zululand, 3988, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3NTZjOGM5LTU5YTYtNDM2OC05YzY3LTIzYmZlNWM2ZjVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 395 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Mseni Lodge B Camp Sodwana Bay National Park 3988 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.552244665452 32.67251058728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang