Msinsi Manor
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed, kinderbedjie en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en beperkte WiFi is beskikbaar. Ontbyt word voorsien en aandete is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Tariewe is vir B&B-verblyf.
Daar is 'n dam en 'n swembad op die perseel en klein kinders moet onder toesig wees.
Die eienaar woon op die perseel.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat gedeeltes van die huis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen TV.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Msinsiweg 12, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal