Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muckleneuk Chalet

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bourke-straat 258, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Muckleneuk Chalet bied gehalte verblyf in Pretoria en is ideaal vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is in maklike bereik van die Zuid-Afrikaans Hospitaal en talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorgeenhede wat elk oor 'n privaat ingang, badkamer en geriewe beskik.

Die eenhede is toegerus met 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n kluis, lugversorging en komplimentêre WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf is ook naby verskeie ambassades, die UNISA-hoofkampus en winkelsentrums.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lourens P
Saam met lewensmaat
5.0
Genoeg geriewe en spasie. Die lugversorger het definitief gehelp. Baie lekker gebly dankie.
Mar 2024
Yolande P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, veilige tydjie gewees. Dis 'n baie gerieflike oornagplekkie vir persone wat kom vir mediese redes, want dis by ZA Hospitaal geleë.
Feb 2024
Klaus F
5.0
Baie aangenaam en baie goed geleë. Baie stil en rustige area. Groot genoeg, mens voel nie beknop nie. Jy kan lekker rus.
Jul 2023
Mariet J
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Netjies en stil omgewing. Sal beslis aanbeveel vir enige persoon. Waarde vir geld.
Nov 2022
Luanie V
5.0
Very pleasant. Accommodation was perfect. Liked the privacy. Only suggestion for owners is maybe to invest in new beds, but that is a m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
May 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bourke-straat 258, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Muckleneuk Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bourke-straat 258, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlW6qhKQL8D6s3XVLBMaBVfV1qEaTa2vpXl1xJ1S2YGe72ykfWI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 258 Bourke Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.761914376572 28.206791658896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang