Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mukurumanzi Lodge

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.5
Rene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Gesellig en lekker. Baie lekker gebly, almal is baie vriendelik en gesellig, daar was wel 'n probleem met die krag, verder was die verblyf baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rochelle D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Ons het lekker gekuier! Mukurumanzi het ons verras met 'n vriendelike en interressante gasvrou, lekker swembad en kroegie, en vier pragtige honde! Dis die ideale plek vir 'n gesin, of ander reisigers, wat nie vol nonsens is nie, maar net lekker, en heeltemal, wil ontspan in 'n plaasatmosfeer, en iets soek wat bietjie anders is. Annette het uit haar pad uit gegaan om ons te help om slagter Danie van Grootbrak se biefstuk op die regte manier gaar te kry. Probeer ook gerus haar stadig gerookte Eisbein. Lekkerste wat ons nog geëet het! Ek verlang al klaar na die bosveld!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Mukurumanzi Lodge
Baie dankie Rochelle, dit was vir ons aangenaam om julle by ons te gehad het. Julle het regtig gevoel soos famielie.

H E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Baie netjiese gerieflike, stil kamer met en-suite. Vriendelik ontvang deur Anette en die oulikste honde. Het gemaklik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis F
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Aug 2023

Baie slegte ondervinding - sal nooit aanbeveel nie. Jammer ek het 'n deposito betaal. Die personeel van die lodge het ons nie verwag nie. Die kamers is/was uiters vuil - vol stof en spinnerakke. Die beddegoed en handdoeke was vuil, die krane is los, pype vol lug, TV's baie oud en werk nie. Krane in stort is los, seepbakkies gebreek. Om die plek aanvaarbaar te kry sal baie geld kos. Ons het ons tasse uitgelaai, die plek gesien en toe weer tasse opgelaai en verkas. Geen mens sal in so 'n plek oornag en daarvoor betaal nie. Ongelukkig het ons die deposito verbeur.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hennie V
Kort verblyf
3.2
Okt 2022

Lekker. Mooi omgewing. Lekker swembad.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Portia N
Kort verblyf
3.8
Jan 2020

It was nice. Enjoyed ourselves and the owner was a great host. He gave us privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Mukurumanzi Lodge
Thank you Portia, Hope to see you soon

Matsheto M
1 nag Saam met vriende
2.8
Des 2020

Great. It was a great place to rest for a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Leandi W
Kort verblyf
4.0
Sep 2019

Vriendelike, behulpsame eienaars wat nie skroom om die beste diens te gee nie. Ons het baie lekker gebly, die diens was puik en die eienaars het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en tuis te laat voel. Die kos was lekker en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R71, Plot 163, Dalmada, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd80d55f5cd4ab6214c4cb8c3ca1561f0ec9d8a359fb9d8b03a5efd712505c11d4481f4efc0ebbb0bb76f7b8ad156951b8aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Off the R71 Plot 163 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8852861 29.5313525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang