Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersvlei Estate

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Doreen A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Heerlike verblyf op 'n outydse wynplaas. Pragtige outydse kamer, baie stil en netjiese omgewing. Sal definitief weer kom. Ek stel voor 'n nuwe hoof foto, want dit is nou meer boomryk en die prieel het gegroei. Dit skep skaduwee en privaatheid op die stoepie vir die verskillende kamers. Al die ander foto's is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lekker geslaap. Dit is skoon en netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful, cozy, peaceful. Wonderful stay in a beautiful setting. Delicious breakfast as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernalee M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

It was great. The breakfast was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine H
1 nag
5.0
Mrt 2024

Quaint, but spacious rooms, beautiful views of the mountain, stunning gardens. Quaint, but spacious rooms, beautiful views of the mountain, stunning gardens. Host went above and beyond to make our stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Net bo verwagtig lekker en rustig met beeldskone natuur en tuine om jou. My tuiste wanneer weg van my tuiste en sal altyd weer daar oorbly tydens sake besoeke aan Kaapstad. Helen, Alida en Faith is drie sterre en aangename geselskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stunning stay, loved the decor, comfy bed and delicious breakfast, 5 star. Stunning stay, loved the decor, comfy bed and delicious breakfast, 5-star service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Little piece of heaven. I was treated with such kindness and care. The breakfasts were delicious, and the rooms stunning. Amazing views from the rooms. Only downside was not having WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Verwagtinge oortref! Ons het lekker gebly! Die plaas is absoluut vredevol. Jy kan hier kom asemskep, 'n koffie geniet, en lank die mooi aanskou van die Stellenbosch-berge. Ons was goed ontvang en het gou tuis gevoel nadat ons kon afkoel in die koel swembad op 'n bloedige dag. Ideale oornagplek vir troue-verblyf of as jy uit die Kaap moet ontsnap vir 'n aand of twee. Boonop alles, was die ontbyt ook lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jakkie P
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Aangenaam en goeie ligging. Verblyf was baie aangenaam en die personeel vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was ingesluit en lekker. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA334432657828109409c4bca3dd54aa7b036541bbfe156fa5d4eaf272ec206c8a8ec3f914a43ef5117e3720e8a90151cce618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Elsenburg Road Muldersvlei 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.817356 18.831226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang