Mystique 18
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izotsha-weg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mystique 18 is 'n selfsorgwoonstel in 'n seefront-kompleks in Shelly Beach, Margate. Hierdie kompleks spog met pragtige see-uitsigte en bied direkte toegang tot die strand.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel en dit lei na die privaat balkon met gasbraaigeriewe en 'n sitarea met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en 24-uur sekuriteit op die perseel. Die Shelley-sentrum, South Coast Mall en 'n skibootklub is naby die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Izotsha-weg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mystique 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izotsha-weg, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang