Mziki Safari Lodge
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2025 tot 10 Apr 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
- Vanaf R6 480 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mziki Safari Lodge is naby Beeskraal in Noordwes geleë en die tuiste van 3 van die Groot 5, sowel as 'n hele rits ander wild- en voëlspesies.
Verblyf word in 4 dubbelkamers in die hooflodge wat na die swembad front, 3 losstaande chalets en 2 losstaande rondawels gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort.
Geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n waaier, elektriese kombers en 'n kluis in. Daar is ook 'n boma, winkel, swembad, speelarea vir kinders en 'n privaat konferensiekamer.
Dit is die perfekte bestemming vir kinders omdat dit vir alle ouderdomme voorsiening maak. Daar is 'n hele rits aktiwiteite, soos die gewilde Mini Rangers-kursus wat boogskiet, visvang en lesse oor die bos, diere, voëls en plante insluit. Die kinders kry 'n sertifikaat en 'n aandenking van Mziki aan die einde.
Kom koel in die swembad af, terwyl jy die plaaslike watergat dophou en 'n geelbekneushoringvoël in die boom roep. Terug by die lodge ná 'n opwindende wildrit kan jy jou oë vir al die voëlspesies oophou, of jou aan die olifante verkyk. As jy op soek is na iets nog meer ontspannend, kan jy 'n massering by die spa bespreek.
'n Outentieke en ontspannende ervaring wag op jou by Mziki Safari Lodge. Gaste kan lekker ontspan of een van die verskeie doeninge by die reservaat aandurf.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Manuela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
- Gaste dink Mziki Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R510, Beestekraal, 2060, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang