Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzingazi Waterfront Village 72

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mzingazi Waterfront Village 72
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anel S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Rustige wegbreekplekkie!

Ons het ons week by Mzingazi Waterfront Village 72 regtig baie geniet. Die eenheid is baie skoon, netjies en smaakvol en modern gemeubileer. Die gasvrou het ons deurlopend op hoogte gehou van die "load shedding"-skedule en ook aanbevelings gemaak van plekke om te besoek. Die eenheid is daagliks skoongemaak deur 'n baie vriendelike dame. Ons was binne loopafstand van 'n paar oulike restaurante en 'n roomyswinkel. Die swembad was 'n heerlike lafenis toe dit so warm was. Die eienaar kan oorweeg om 'n gasstoof te installeer wat kosmaak tydens kragonderbrekings makliker kan maak.

Vanaf R1 914
R1 914 R1 723
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 914
R1 914 R1 723
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c6fb042aea0577abf200d7f664b2244dd1e926542a4cf415f8f42694c58ae2e4f6027c45af85054793bb928af954628d0c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 914 nouVanaf R1 723 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 42 Bridgetown Road Mzingazi Waterfront Village 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.7927008 32.0815547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang