Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzingazi Waterfront Village 98

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Mzingazi Waterfront Village 98 is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 12 gaste in die veilige Mzingazi Waterfront Village in Richardsbaai.

Die huis strek oor meer as een verdieping, het lugversorging en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die huis spog met uitsigte oor die kanaal, en seil and ander bote wat heen en weer die kanaal beweeg skep 'n asemrowende atmosfeer. Drie van die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het enkelbeddens en deel badkamers met storte en baddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb, hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel genuttig word of buite op die houtdek en die sitarea het 'n TV met volle premium DStv-kanale.

Die huis word daagliks skoongemaak teen geen ekstra koste. Onderdakparkeerplek is beskikbaar in die motorhawe.

Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas, wasgoedgeriewe en toegang tot 'n privaat strand. Daar is 24 uur-sekuriteit en toegang word beheer deur 'n elektroniese en afstandbeheerde hek.

Eenheid 98 is net 300 m vanaf verskeie restaurante en winkels en daar is baie aktiwiteite in Richardsbaai insluitend voëlkyk, visvang, branderplankry, swem en kano. Gaste kan ook die Durnford Vuurtoring en die Boardwalk Inkwazi Mall besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 5 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA081d582035fd90a0bd304d054ea08346fc7e0025f8fdc3b5c85296411cde13b1226f9447920117a6af1983856502023ae831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 5) 42 Bridgetown Road Mzingazi Waterfront Village 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.7927008 32.0815547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang