- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was.
Daar is 9 kamers, elk met sy eie privaat badkamer. Die kamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n TV met Openview-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is ook WiFi in die kamers.
Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n elektriese heining, sekuriteitskameras en parkeerplek agter 'n hek op die perseel. Indien krag- en wateronderbrekings plaasvind, is daar 'n kragopwekker en watertenk byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Naboom Gastehuis / Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang