Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nageng Lodge Mabalingwe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus & Katia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Nageng Lodge Mabalingwe
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rita Greeff G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita Greeff G

Ongelooflik lekker.

Was rerig baie lekker en mooi lodge met als wat mens se hart begeer in. Sal aanbeveel vir 'n wegbreek in die bos. Ons was net ongelukkig om nie die olifante te sien nie. Weer moet gaan!

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie, Rita. Dankbaar dat julle dit geniet het. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Katia en Kobus

Nageng Lodge Mabalingwe
Adele E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E

Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Pragtige plek, wat ten volle toegerus is. Die gasheer was die hele tyd met ons in kontak vir reëlings en inligting. Fantastiese diens.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna dat julle weer kom. Dankie vir die verwysing.

Nageng Lodge Mabalingwe
Belinda S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Peaceful, tranquil.

Perfectly located, quiet and tranquil. We all thoroughly enjoyed our stay.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Belinda

Thank you for taking the time to share your views. It's much appreciated. I'm glad you enjoyed it and hope to see you back next year!

Kobus & Katia

Nageng Lodge Mabalingwe
Charlene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Amazing.

Baie netjies. Soos op die fotos. Wonderlike tyd gehad. Sal dit vir seker aanbeveel. Die kinders en ons almal het dit vreeslik geniet. Sal definitief weer gaan. Ons familie van Australia het dit vreeslik geniet.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons waardeer dit. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom en ook baie bly dat julle dit geniet het.

Nageng Lodge Mabalingwe
Mariska N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N

Perfekte bosveldervaring!

Ons het so lekker gebly dat ons sommer nog 'n aand bespreek het. Die eerste aand om die boma het die olifante die watergat reg voor die huis besoek en selfs water uit die swembad gedrink. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Daar was ook gedurig bokke en vlakvarke by die watergat te sien. Die kinders het dit vreeslik geniet. Jy voel deel van die natuur. Die ligging is ook ideaal. Dit is naby die hoofingang en ander geriewe. Die plek is baie mooi en goed ingerig.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om kommentaar te lewer en baie bly julle het dit geniet. Soms is mens gelukkig met die olifante en dit is 'n belewenis om te sien hoe intelligent hulle is.

Nageng Lodge Mabalingwe
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Immaculate M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immaculate M

Amazing.

Amazing place, I'm hoping for a longer stay the next time.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Glad you enjoyed it. Hope to see you back soon.

Nageng Lodge Mabalingwe
Lucille S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S

Ruim huis met al die geriewe vir 'n groot groep/familie. Swembad met lekker kuierarea.

Ideaal geleë vir wildritte. Geen wildritvoertuig nie. Watergat reg voor die huis waar selfs die olifante kom drink het! Genoeg en mooi eetgerei en dienborde. Belê asseblief in 'n nuwe stel steakmesse. Daar is Magneto-ligte maar bring ligte saam vir gebruik tydens loadshedding - geen generator.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Lucille

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons sal die steakmessse uitsorteer. Wildritte is beskikbaar en kan by ontvangs gereel word maar ons het nie 'n voertuig wat beskikbaar is nie. Die onlangse skielike toename in beurtkrag en die problematiese vooruitsigte skep 'n probleem en ons is tans besig met 'n projek om te kyk na die meriete van 'n sonkrag stelsel en hoop om dit binnekort te finaliseer.

Nogmaals dank.

Kobus en Katia

Nageng Lodge Mabalingwe
Laetitia M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M

Perfekte plek vir naweek in die bos.

Ons het ongelooflik lekker gekuier in hierdie huis. Die naweek was hopeloos te kort. Die eienaar en ook die werknemers by Nageng Lodge Mabalingwe was baie behulpsaam. Die kamers is ruim en die lugversorging maak die vreeslike hitte van die bos hanteerbaar. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en meer. Ons sal definitief weer gaan.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Laetitia. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Nageng Lodge Mabalingwe
Nicole R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Lekkerste wegbreekplek.

Mooiste huis en so prakties. Alles was wonderlik en baie lekker vir 'n kuier en wegbreeknaweek.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Nicole

Baie bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Kobus en Katia

Nageng Lodge Mabalingwe
Saskia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia L

Fantastic house in a tranquil setting.

The house is beautifully set up, right in the bush with not another property in sight. The entertainment includes a sheltered boma area and a fair sized pool. The house has four generously sized bedrooms (one is slightly smaller though, but is still comfortable fit) and a loft room with two single beds and one double bed. The unit is located very close to the main gate, so very easy to find.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Saskia

Thank you for taking the time and effort to complete a review. We are pleased that you enjoyed it and look forward to welcoming you back in the near future.

Nageng Lodge Mabalingwe
Belinda C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Familiereünie in die bos.

Ons het 'n familie reünie gehad. My suster en haar gesin 8 jaar laas gesien toe hulle immigreer het Engeland toe. Hulle kinders se eerste keer in die bos en Naneng het gesorg vir baie mooi herinneringe. Die diere kom so naby aan die huis. Die watergat word vroegoggend en laatmiddag besoek deur kameelperde, allerhande bokke, vlakvarke, voëls en olifante. Dis baie stil en 'n mens kan regtig uitspan. Die vuurtjies in die boma en binne in die huis in die kaggel het die winteraande aangenaam gemaak en ons het so lekker gekuier en kos gemaak in die pragtige toegeruste kombuis. Kaart, bordspeletjies gespeel en gesels tot laatnag. Die huis is ten volle toegerus, met selfs geriewe vir beurtkrag, soos lampe en 'n gas stoof vir koffie maak. Die kamers was gerieflik en gemaklike beddens. Niks wat ons sou verander nie. Sal Naneng hoogs aanbeveel, 'n huis weg van die huis!

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Belinda

Baie dankie vir die terugvoer. Baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer daar te sien.

Groete

Kobus En Katia

Nageng Lodge Mabalingwe
Immaculate M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immaculate M

Beautiful is the perfect description.

We came as family, no kids. The place is amazing and worth every cent. We love nature and we enjoyed nature at its best. We were looking for some peace and quiet, bonding session, we got all that. If anyone hasn't been to Nageng, unfortunately they haven't been to the best.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Immaculate,

Thank you for taking the time to write a review. It is much appreciated. Always good to have guests returning. Hope to see you again next year.

Regards,
Kobus and Katia

Nageng Lodge Mabalingwe
Francois D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Dis 'n wonderlike plek met baie goeie fasiliteite. Ons het baie lekker gebly.

Lekker plek en baie netjies.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Francois

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons waardeer dit en hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete
Kobus

Nageng Lodge Mabalingwe
Gideon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Baie lekker familiehuis!

Ons het 'n baie lekker naweek spandeer by Nageng. Great huis, baie netjies en bevat alles wat mens nodig het. Sal graag terugkom.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Gideon, dankie vir die kommentaar.
Ons waardeer en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete, Kobus en Katia.

Nageng Lodge Mabalingwe
Margo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo S

Heerlike naweek saam met vriende en kinders.

Nageng Lodge is voorwaar 'n pragtige plek. Elke vertrek is ruim, en perfek vir 'n groot groep mense. Die kinders het die swembad en diere baie geniet. Ek sal definitief Nageng Lodge weer bespreek en aanbeveel.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie bly om te hoor julle het dit so geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Nageng Lodge Mabalingwe
Marguerite K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite K

Avontuur, lekker in die natuur!

Die naweek was heerlik. Eienaars het baie mooi vir ons reggemaak. Lodge is pragtig en ons het elke dag wild op ons voorstoep gehad so dit was 'n plus.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit so geniet het en hoop om julle weer daar te sien. Dankie dat u die moeite gedoen het om 'n verslag te skryf.

Nageng Lodge Mabalingwe
Dirkie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie V

Heerlike kuier plek in die opelug. Fantastiese sterrehemel.

Alles is soos op die webblad. Goed onderhou, skoon, vriendelike personeel. Kobus was geweldig behulpsaam met alles en altyd bereikbaar. Beslis 'n plekkie om aan te beveel.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Dirkie
Baie dankie vir die terugvoer en hoop om julle weer te sien.
Groete, Kobus.

Nageng Lodge Mabalingwe
Immaculate M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immaculate M

Beautiful and wonderful stay.

We visit Mabalingwe every year, but we can't get enough of it. It is worth every cent.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Immaculate,
Thank you for the review. It is much appreciated and glad you enjoyed it.

Nageng Lodge Mabalingwe
Natasha F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Bosveld bliss!

Baie lekker ruim huis, perfek vir gesin. Die enigste kommentaar is dat die stoepie se dak gelek het met die geweldige reën, maar dit het nie die vakansie bederf nie. Die huis is modern en perfek vir groot groepe. Die eienaar het goed met ons gekommunikeer. Ons het selfs die olifante reg by ons stoep gesien.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie en ons sal beslis aandag gee aan die dak. Hopelik vermy ons dit in die toekoms!
Hoop om julle weer te sien.

Nageng Lodge Mabalingwe
Adri D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D

Rustige naweek geniet saam met vriende en familie. Die watergat lok baie diere op 'n gereelde basis. Baie lekker en mooi plek.

Heerlik gekuier saam met groot groep familie en vriende. Genoeg sitplek en ruimte vir almal. Plekkie het ongelukkig nie steak-messe gehad nie, en addisionele hakies vir handdoeke in die badkamers sal gerieflik wees. Anders as dit was ons verblyf uitstekend en die diens kan nie beter wees nie.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Adri,

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om u verblyf by Nageng te beoordeel. Ons waardeer dit opreg.

Ons gaan onmiddelik die steak messe aanskaf en sal ook die tekort aan badkamer hakkies/houers ens. regstel.

Groete,

Kobus & Katia

Nageng Lodge Mabalingwe
Carien S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien S

Wonderlike familie-verblyf vir 'n naweek.

Nageng bied vir jou alles & méér! Die huis is baie netjies & skoon. Die huis is voldoende toegerus met baie mooi borde, opdienborde, glase & eetgerei. Die kamers is heerlik ruim. Die plek lyk presies soos op die prentjies! Ons het heerlik ontspan & die natuur baie geniet!

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Goeiemore Carien,

Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Nogmals dank dat U die moeite gedoen het om die resensie te skryf. Ons waardeer dit geweldig.

Alles wat mooi is.

Katia

Nageng Lodge Mabalingwe
Charl G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G

Veilige, still en luuks.

Diere kan tot naby die huis kom by die watergat. Baie lekker kuierplek binne en buite. Elke luukse kamer het eie badkamer. Huis het alles wat mens nodig het, selfs die goed wat mens gewoonlik by die huis vergeet. Mens kan self, indien weer baie sleg is, binne in die huis braai. Kinders het hul "eie plek" in boonste vertrek. Sal definitief aanbeveel.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie Charl vir die positiewe terugvoer.
Sien uit om julle terug te verwelkom by Nageng.

Nageng Lodge Mabalingwe
Karen B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Lovely accommodation, location was amazing.

The house itself was gorgeous with more than enough space for everyone. The only complaint was that certain surfaces in the house had not been wiped down and cleaned thoroughly before arrival or during the stay (e.g. bedside tables and headboards were very dusty and so were the inside of the bedroom cupboards and shelves).

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Good Day Karin,

Thanks for the review and for bringing it under our attention.
We make use of an outside cleaning service and will definitely take it up with them.
Nageng is in the bush and with August and September being very dry and windy it is difficult to keep all the lodge totally dust free.
We hope we can welcome you back soon.
Kind Regards
Rosa van der Merwe
Nageng Lodge

Nageng Lodge Mabalingwe
Annette C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C

Onvergeetlik!

Die huis is perfek en voldoen aan elkeen se behoeftes!

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Marisa,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly ons het aan al die behoeftes voldoen. Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Rosa van der Merwe
Nageng Lodge

Nageng Lodge Mabalingwe
David D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Vyfster in die Bosveld!

Huis met duur afwerking, meublement en toerusting! 'n Vrou se droom in die bos! Baie diere gesien by die drinkgat voor die huis en kinders het baljaar in die plonspoel.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi David,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
So bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom!!!

Bos Groete,
Rosa van der Merwe

Nageng Lodge Mabalingwe
Loren B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren B

Incredible weekend away...somewhere I would definitely be back to in the future.

Great, friendly service from start to finish. The house is fantastic and has everything you could need for a weekend break, location is perfect and you feel like you are far away from home without the travel time. Only downside was the water pressure that couldn't cope with the multiple people. Would still go back in a heart beat. Wonderful place for a weekend away with a group of friends

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Loren,

Thanks for the very positive review.
Looking forward to welcome you back soon.

Kind Regards,
Rosa

Nageng Lodge Mabalingwe
Adri W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad!

Ons was 5 gesinne, almal met klein kindertjies. Geen probleme gehad nie en regtig baie lekker gebly. Alhoewel dit redelik naby aan die hek geleë is, het ons nie vir een oomblik gevoel dat ons iets van Mabalingwe mis nie! Die bokkies en vlakvarke het gereeld kom inloer en sommer tot by die kinders gekom. Sal beslis weer kom!

Hettie E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie E

Pragtige groot, skoon, ruim huis alles is daar wat jy benodig.

Baie stylvolle huis en kuier heerlik daar so rustig en heerlik om so naby aan die wild te wees wat by watergat kom drink. Die swembad baie geniet en water was heerlik.

Nageng Lodge Mabalingwe se terugvoer

Hi Hettie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is so bly julle het julle kuier by Nageng geniet.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete

Rosa van der Merwe
Nageng

Nageng Lodge Mabalingwe
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km vanaf Bela-Bela, Olievenfontein 404, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC2dZ1LzknUkv1zoWVLhqtowtCL4UTcqD3UkGVHIreN33pOwcvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 10) 29 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve, 28 km from Bela Bela Number 404 Olievenfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849419 28.04262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang