Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naguiltjie Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Naguiltjie Guesthouse bied jou die perfekte oornag akkommodasie langs die N3 snelweg. Kom rus lekker in 'n gesellige oornagplekkie in Villiers, slegs 'n klipgooi vanaf die N3.

Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die sitarea het 'n TV en die kombuis is ten volle toegerus. Daar is ook WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Louise R
5.0
Uitstekend. Ons het dit baie lekker geslaap. Baie dankie vir die goeie diens.
Sep 2024
Annemarie K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie huislik. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis weer daar gaan bly ...
Sien meer
May 2024
Ferdinand H
5.0
Vriendelike eienaars, maklike inboek en naby aan hoofweg. Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese eenheid.
Apr 2024
Cornel M
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Baie vriendelike mense en goeie diens. Ons sal beslis weer hier oorbly.
Sep 2022
Johann J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar bly.
Jun 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie
Magaretha ...

Eiendomme 3

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 41, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Gaste dink Naguiltjie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Villiers Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZjBkZTlkLTEzMTEtNGY3OC04ZTY4LTQyOWI0YmM0NjMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 68 5 1 5 41 Church Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.032306873333 28.596171587706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang