Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaqua Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Albi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker Karoo verblyf met pragtige koppies regom jou. Lekker Karoo verblyf met baie vriendelike gasvrou. Ons het selfs baba bokkie vasgehou. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rubi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Exceptional hospitality. I rated Namaqua Game Lodge 5 stars for their exceptional service and professionalism. The hostess was courteous, open, and friendly, creating a warm and welcoming atmosphere. The accommodation was spotless and well maintained, offering a high level of comfort. Special mention to the hostess, who went above and beyond to ensure a pleasant stay. I highly recommend this lodge for anyone seeking a clean, neat, and hospitable environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Awesome gewees. Baie tuis gevoel, baie lekker gekuier saam die gasheer en gasvrou, baie lieflike kamers en ruim, sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa K
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Uitstekende gasheer en gasvrou - laat jou tuis voel. Wat kan ek meer sê. Dit was 'n lekker kuier by lekker mense en ek sal dit weer en weer doen! Dit is een plek waar jy deel kan wees van die 'familie' - die wat daar bly en die wat daar kom oorslaap. Die lekkerste vir my was dat dit soos huis gevoel het. Warm mense met warm harte. Dankie, julle is kosbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe D
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2024

Rustic. Baie gasvry en heerlike skoon warm beddens.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janet D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Room was clean and well appointed. The room was clean and well appointed. Unfortunately, we experienced an invasion of black flying insects that apparently appear in the area as soon as it starts getting hot. Obviously, this was not the owner's fault, but it did mar our stay to an extent. The property is also quite close to the N7, so there is some traffic noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Baie lekker. Lekker plek in die middel van blomme paradys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Namaqua Game Lodge
Dankie oom Johan! Kom loer gerus weer in as julle in die omgewing is.

Willeen T
1 nag
3.2
Aug 2023

Al wat ons kon kry, maar hulle sal definitief hul stortgeriewe moet opgradeer. Knap julle badkamer geriewe op, want die stortkop spuit na alle kante toe en die stortdeur het ook 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Retha
Namaqua Game Lodge
Baie dankie vir u terugvoering. Sover my kennis strek het mevrou by 'n ander gastehuis gebly en net vir u vriendin by ons bespreek. Die kamer waar hulle geslaap het, het nie 'n stortdeur nie, maar 'n stortgordyn, so ek is onseker of mevrou eerder miskien verwys na die plek waar julle gebly het. Ek sal wel seker maak dat die stortkop in werkende orde is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mesklip Plaas, N7, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9523e9f92e2b20afd77e03d57fd7d0ec39f67123fcc66bc1dfea0b3d51ea1520567b70a307113f89a575d91bedb17555afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 N7, Plaas Mesklip Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.865869011558 17.876052325619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang