Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namgate Gastehuis en Slaghuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kanna W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Dit sal definitief ons volgende oorslaap wees. Dit was 'n absolute plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herdi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het lekker gebly, heerlike aandete en lekker ontbytpakkies. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Sal beslis weer kom. Heerlike etes, lekker geslaap en slaghuis aankope tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Lekker gebly. Aandete was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beter as wat ek verwag het. Die verblyf self is uitstekend, maar die ekstras is wat uitstaan, soos die aandetes en hulle eie biltong en droëwors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnika B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lieflike oornag verblyf na 'n lang dag op die pad. Was 'n heerlike stop na 'n lang dag op die pad. Alles was netjies en skoon en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfek vir 'n vinnige "stopover" oppad na Windhoek of verder. Net 'n vinnige oorslaap oppad na Windhoek, en dit is perfek vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andria V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Voortreflike verblyf. Gasvry, vriendelik, netjiese gastehuis, heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantastiese, plaas gasvryheid. Baie, baie, lekker gebly. Sou nog 'n paar dae wou aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pleasantly surprised. Fantasies, definitief ons voorkeur blyplek as ons weer daarlangs gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37706fd3326594ad001b00cad90deb9eb729f72b82df43f725912c6fff155cd46bf96658d7d9b88a361940e20380fa2bf830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 B1 Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.759917 18.344217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang