Nature's Loft - Blue Heron
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydom Kleinhoewe, Plot 10, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
-
Vanaf
R1 350R1 148 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nature's Loft - Blue Heron is heeltemal onafhanklik van die plaaslike netwerk en word deur sonkrag aangedryf. Verblyf word in houthuisies met 'n Europese styl met dubbelglas, insolasie en 'n houtkaggel gebied. Dit is op 'n kleinhoewe sowat 1,9 km buite Fouriesburg geleë en bied 'n ontspannende plattelandse ervaring met 'n oorvloed voëllewe.
Die solder het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Omsetters en sonkrag verseker dat gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie en 'n boorgat dien as 'n waterbron.
Die leefarea het 'n slim-TV en gemaklike sitplek by die kaggel. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi ook beskikbaar.
Gaste kan die uitsigte en voëllewe vanaf die stoep met 'n bottel wyn bewonder, die hitte van 'n vuur in die houthuisies geniet of die naghemel inneem.
Word wakker met die geluid van die voëls, stap op die plot, pak 'n staproete in die omgewing aan, ry fiets en motorfiets of draf op een van die vele beskikbare roetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 44
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Strydom Kleinhoewe, Plot 10, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydom Kleinhoewe, Plot 10, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang