Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Valley Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eiendom bied Wi-Fi, Netflix en DSTV-stroom vir vermaak, asook 'n DVD-speler met 'n wye verskeidenheid DVD's.

Gaste word aangeraai om hul eie strandhanddoeke en vuurmaakhout saam te bring, terwyl alle ander linne voorsien word.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vir alle besprekings vereis. Dit sal stiptelik terugbetaal word indien geen breekskade of oormatige skoonmaak nodig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Michaels-rylaan 35, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MWU3NTUwLTIyZjQtNDMyYi04NmYyLTdjNTMxMGY2YjYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 35 St Michaels Avenue Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.981108 23.5610885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang