Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Valley Health Retreat-Woud Wegbreek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elrika S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ek het heerlik gekuier. Geen klagtes. Ons is baie goed verwelkom. Baie vriendelik en behulpsaam. Die mooiste meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Laidback and comfortable. Pleasant, well-equipped house with a characterful vibe. The owner contacted me the day before to plan our arrival and was on hand to greet us and give us directions to the beach and the restaurant, as well as warn us about the baboons!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muller D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie rustig en lekker. Die plekkie is goed uitgerig vir beurtkrag, ons het nie een oomblik in die donker gesit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cath G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Comfortable space close to the beach and lagoon. What a treat to stay in Natures Valley. The accommodation has a lovely big deck which absorbs you into the trees. Comfortable space and would stay here again as it suited our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Rus en vrede in 'n unieke omgewing. Beslis, maar parkering was bietjie ongemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel V
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Great. Everything you need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brandon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wonderful host, amazing location, couldn't ask for more! The host was very accommodating even though we arrived late for checkin, she gave us our space and allowed us to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik, heerlik, heerlik! In die natuur. Groot huis, pragtig versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Ons het heerlik in Nature's Valley gekuier. Die verblyf was meer as voldoende vir ons behoeftes. Ons het met die eienaar gekommunikeer oor 'n paar klein, onbelangrike "griewe" en die nodige aanbevelings gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanici B
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Pragtige woud ,voëls, staproetes. As uitbundige natuur en woude jou plesier gee, en vuurvliegies jou bly maak is hierdie net die plek om af te pak by.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d592b2c5b8bb72ac2da988ba8bfd8ee3641ce04749122ac67bbb4834442aeb7a78f16d2c776788c7261fafc0e2465729fe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978723321724 23.558230698109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang