+21

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Whale Street, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Nautica 608 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Nautica-kompleks in Mosselbaai. Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bied pragtige see-uitsigte, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n kuswegbreek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die slaapkamers is gemeubileer met 'n kombinasie van dubbel- en enkelbeddens om gesinne of klein groepies gemaklik te huisves.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir 'n gerieflike verblyf, met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Maaltye kan by die etenstafel langs die sitkamer geniet word. Die leefarea is toegerus met 'n slim-TV met Netflix en Waka, en lei na 'n privaat balkon waar gaste die uitgestrekte see-uitsigte kan geniet.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe binne die kompleks. Die eiendom bied veilige parkering vir een voertuig en beskik oor 24-uur-sekuriteit vir gemoedsrus. Let asseblief daarop dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

Nautica 608 is ideaal geleë naby Blouvlagstrande, verskeie winkelsentrums en plaaslike restaurante. Die area bied 'n magdom aktiwiteite, insluitend bergfietsry, visvang en stap. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Hartenbos Waterpark en die wêreld se langste oor-oseaan zipline.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sylvia & Yasmin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Whale Street, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 608 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Whale Street, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5OGM5MTk0LTliZjItNDkwMS1iMTQxLWMxMjAzZTAwMzJhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 1 Whale Street Nautica 608 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.171813779285 22.122972607613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang