4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautica 609 bied gerieflike verblyf aan 4 gaste in die De Bakke-area van Mosselbaai. Hierdie gerieflike wegbreekplek bied 'n heerlike omgewing vir onvergeetlike verblyf en spog met 'n uitstekende ligging met 'n asemrowende uitsig en maklike toegang tot die strand en omliggende besienswaardighede.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi word voorsien.
Die balkon het 'n gemaklike sitarea en 'n asemrowende uitsig oor die see. Of gaste sommer net by die see wil ontspan, of op soek is na buitelugavonture, Nautica 609 dien as 'n ideale basis aan die kus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charlaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 609 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang