Needles Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosvarklaan, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R2 724 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Needles Lodge skuil in Marloth Park. Dié vakansiedorpie is in Mpumalanga se noordooste geleë. Dit is 'n bekende oornagplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin. Heelwat wild, soos vlakvarke, kameelperde, sebras, koedoes, wildebeeste en rooibokke kom hier voor. Klop by ons aan as jy wil ontvlug van die rumoerige stad.
Ons 8 eenhede is pragtige ingerig en elkeen is uniek versier. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, beddegoed, 'n en suite-badkamer met 'n ekstra-lang bad en 'n aparte stort, en 'n kroegie.
Daar is 'n swembad, braai-area, WiFi, en veilige parkeerplek op die perseel, en die rolstoelvriendelik perseel. Doendinge in Marloth Park: hengel, wildkyk, voëlkyk, begeleide wandelinge, bergfietsry en wildritte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Bosvarklaan, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Needles Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosvarklaan, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang