Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nege op Egret

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Nege op Egret
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Goolam H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goolam H

Very comfortable and relaxing.

Stay was great, the house was very well equipped and had everything we needed.

Jeanette J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette J

Idilies fantasties wonderlik.

Dit was fantasties! Ek en my vriendin sal weer gaan en ons sal ons ander vriendin ook saamvat.

Surene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surene P

Heerlik en gemaklik.

Nege op Egret is 'n heerlike ruim vakansiehuis met alles wat mens nodig het, selfs 'n skottelgoedwasser. Alles was skoon en netjies, en niks was uit plek nie. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Charlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Lekker snoesig en naby besienswaardighede en veilig.

Die huis was sentraal geleë en skoon en skottelgoedwasser en masjien ook 'n aanwins. Vir ons gasheer was behulpsaam en vriendelik. Ek sal weer daar inboek.

Corney V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corney V

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier by Nege op Egret. My sister van Holland het kom kuier en dit was die perfekte plek. Dit was skoon en netjies.

Gerhardjohan D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardjohan D

Skoon, gerieflik en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Goed ontvang deur eienaar. Ingelig oor al die aantreklikhede in die omgewing.

Wyndham B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wyndham B

Fantastic and will be back.

The stay was great. The welcome was warm, and the house was very neat and tidy.

Tony K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K

This is my holiday home.

Place is just like my home. Has everything I need. So comfortable and spacious.

Allyson A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allyson A

Perfect getaway for friends.

The house has absolutely everything you need! The house is amazing, perfectly built and beautifully decorated. Susan and Herman answered all my questions and were great to deal with. No complaints whatsoever. The house also feels much bigger than the photos provided. We were so pleasantly surprised, I'm ready to book it again!

Charmaine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

'n Onvergeetlike Weskus wegbreek.

'n Baie netjiese, skoon en gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly. Baie goed ingerig met 'n lieflike braai-area en loopafstand van die see. Dit was 'n onvergeetlike Weskus-kuier. Sal beslis aanbeveel.

Marvin A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin A

Great accomodation.

Friendly host, great accomodation, everything you need in one place. Can recommend it to other guests also!

Crystal N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal N

Great stay.

Lovely holiday home, everything you need is supplied. The fireplace was a great help because it was a cold weekend. Our group had a lovely time away. Thank you Susan and Herman for being great hosts.

Nege op Egret se terugvoer

Thank you very much for being a great guest and leaving our place so need. Regards, Susan and Herman.

Nege op Egret
Macneil L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Macneil L

Perfek vir wegbreek, stilte is goud werd.

Dit was baie lekker.

Ursula T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula T

Our stay was amazing, comfortable and relaxing.

I will booked again for a weekend. everything we need was available. The host was kind to us and very helpful.

Trevor L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor L

Very pleasant.

House has everything one needs and Herman was on hand to help with queries and advice on sightseeing.

Heleen V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Lekker ontspannende naweek in 'n lekker huis, stapafstand van die see.

Die huis en tuin is baie mooi en netjies. Die kinders het die swaaie baie geniet en ons het 2 keer 'n dag see toe gestap. Was 'n baie spesiale verjaarsdagnaweek in 'n mooi huis met 'n lekker stoep. Goeie kommunikasie van hosts.

Hendri S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri S

Uitstekende waarde vir geld met alles wat jy nodig het.

Ons was 'n groep met 4 grootmense en 2 klein kinders (onderskeidelik 2 en 4 jaar oud). Die huisie het als wat jy nodig het en meer en ons kan dit beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs met aankoms. Pak vir jou lekker baie hout in want daar is lieflike braaiplek op die agterstoep.

Nico B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Nege op Egret het ons verwagting oortref, sal beslis weer gaan.

Ons kan Nege op Egret beslis aanbeveel.

Rosalind C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalind C

Beautiful home, spacious and fully equipped. Everything was just amazing and quiet.

Friendly host, worth every penny.

Christie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L

Genotvolle gesinsuitstappie.

Alles wat nodig was om jou verblyf aangenaam te maak. Netjies en skoon met alle geriewe. Jy kon enige kombuisgereedskap onmiddellik gebruik en daar was alles wat nodig is in 'n kombuis. Skoon en vars linne en handdoeke. Skoonmaak- en ontsmettingsmiddels orals. Alles in uitstekende werkende toestand. Mooi versierings uit die omgewing. Dit was regtig lekker om die geriewe te benut selfs met elektrisiteit wat meer afwesig as aanwesig was. Die gasstoof het oortyd gewerk!

Almarie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie C

Totale afskakeling.

Wat 'n heerlike kuier en rustyd. Bly nogsteeds so 'n lekker plek om te kuier, alles is daar wat jy nodig het en nog meer. Sal definitief weer gaan.

Evin F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evin F

Die huis baie netjies en modern ons dit baie geniet.

Die tyd wat ons spandeer het sal ons altyd koester, dit was als wat ons verwag het en meer. Baie netjies en modern. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Beatrice H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice H

Ons het heerlik gekuier. Baie dankie dit was baie gemaklik.

Andries V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Pragtige huis!

Ruim en baie goed toegerus.

Pieter P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Pragtige strand, baie netjiese verblyf en goeie waarde vir geld.

Die huis is baie netjies en ten volle toegerus (met wasmasjien en WiFi) met alles wat nodig is, om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Susan het die huis baie mooi versier. Die huis is loopafstand van die strand. Winkels is goed vir alles wat nodig is op St Helena Baai, en die Weskus Mall is so 30 min se ry van Brittannia Baai. As jy wil lekker uitrus en nie vertrap wil word deur vakansiegangers nie, is Brittannia Baai die plek. Ek sal die verblyf enige tyd hoogs aanbeveel en die huis was beslis een van my top 3 huise waar ek al tuis gegaan het. Ons sal beslis weer in die toekoms hier tuis gaan.

Almarie C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie C

Weskus op sy beste.

Nege op Egret het alles wat mens nodig het. Dit is smaaklik gemeubeleer en die ligging is perfek. Sal definitief weer daar kuier!

Malcolm M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm M

Comfortable and attractive space and very well-equipped.

The house is very comfortable with tasteful decor and very well equipped for family holiday. Great braai area just off the kitchen. While no sea view, very easy walking distance to the beach.

Megan R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan R

Home away from home!

What a lovely holiday home. Owners are so friendly, house is clean and has everything you need. We'll definitely be back!

Johan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Everything you need.

Nice, clean and very safe with a nice braai! Even a lawn for children to play!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat jy nodig het.

Lekker, skoon en baie veilig met 'n lekker braai! Selfs 'n grasperk vir kinders om te speel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Illona C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Illona C

Wens dit was my plekkie!

Baie lekker gebly. Nie te ver van die see af. Smaakvol gemeubileer. Alles wat mens nodig het, behalwe 'n wasmasjien sou nice wees.

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egretstraat 9, Golden Mile, Britianniabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA675narAXEhjRCLrOZ1VXgF15d3pJ86uHv1DzE9FlaHQ4zYcDA2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 9 Egret Street Golden Mile 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721840682014 17.95681613463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang